Firefly Falls
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loredo-Suid-weg 10, The Crags, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Firefly Falls bied ontspanne verblyf op 'n 5 hektaar-kleinhoewe in The Crags wat uit ’n inheemse woud en oop weiveld bestaan. The Crags is 11 km van Nature's Valley af en 24 km van Plettenbergbaai af.
Gaste kan kies tussen privaat kampeerplekke, skadu-kampeerdekke, selfsorghuisies en rugsakreisigerslosies met dubbelstapelbeddens. Daar is privaat badkamers vir kampeerders, 'n ruim kombuis wat ten volle toegerus is vir die selfsorg-eenhede en rugsakreisigerslosies. Daar is ook 'n sentrale vermaakarea met braaistaanders wat kampeerders op reënerige dae kan gebruik en 'n swembad en kroegarea vir warmer dae.
Die avontuursentrum op die perseel sal gaste bystaan om te verseker dat hulle die beste ervarings uit die nabye oseaan, pragtige sandstrande, berge, rivierklowe en -mondings en wildbesienswaardighede in die omtrek put. Die pragtige, groot tuin bied 'n uitsig op die Tsitsikammaberge en die aangrensende 3 hektaar-woud het 'n maklike, kort staproete wat gaste tot by stroompies, 'n waterval en rotspoele sal neem. Firefly Falls is net 18 km van die Bloukransbrug af waar gaste kan reksprong.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Chase Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Loredo-Suid-weg 10, The Crags, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Firefly Falls het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loredo-Suid-weg 10, The Crags, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang