Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

First Avenue Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 3, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

First Avenue Guesthouse bied B&B-verblyf in ’n lodge in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth) se luukse strandfrontbuurt. Dié gastehuis is reg oorkant die pad van Gqeberha (Port Elizabeth) se bekende Hobiestrand, die tuiste van IRONMAN Suid-Afrika.

Die kamers is elegant versier en lei almal na die swembad en afgesonderde tuin-area. Die boetiekgastehuis bied verblyf in verskeie, moderne gastekamers wat elk ’n en suite-badkamer, ’n kombuisie, platskerm-TV en ’n privaat ingang het. Daar is vinnige WiFi in die gastekamers, konferensie-sentrum en sosiale areas.

’n Vars ontbytbuffet en gesonde,Engelse a la carte-ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien wat ’n uitsig oor die swembad het. Gaste kan ook hul vriende oornooi vir ontbyt teen ’n ekstra koste. Die eetarea het ’n eerlikheidskroeg, platskerm-TV en ’n leeshoekie. Gaste kan rondom die swembad, by die kroeg, in die hoofsitarea of op die dek ontspan. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Daar is konferensiegeriewe met opsionele eetgoed op die perseel vir klein konferensies, vergaderings of spanbousessies. Lughawependeldienste kan op versoek gereël word. Daar is veilige parkeerplek, nagwagte, portiere en wasgoeddienste op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Leslie W
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Always professional and helpful. Thanks, great guesthouse and great breakfast and location, and very secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Naadiya A
5.0
The best! I am so glad I booked to stay at First Avenue Guesthouse. Very homely atmosphere. I loved every moment at the guesthouse. Eve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Jan F
Besigheidsreis
5.0
Rustige area en topgehalte. Ek het die paar dae geniet.
Okt 2023
Jeanine H
Besigheidsreis
5.0
Baie behulpsame personeel. Ligging is uitstekend. 'n Plus is dat daar voorsiening gemaak word tydens beurtkrag.
Okt 2023
Carryl-anne O
Besigheidsreis
4.8
5 Ster verblyf. Die diens was puik en die kamers netjies, skoon en toegerus met al die nodigste. Die ontbyt was fantasties! Die gasvryheid van die per...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1ste Laan 3, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink First Avenue Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 3, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4138ac79bfc9e75306b9f7b5acf320a51458228bd8cabf465253ddd1324aefdf552b7175e8f677a22f16e717ebc13b500f22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 3 1st Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.983188880785 25.659964998097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang