Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Lodge

Gastehuis
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Gastekamers
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Showmax, Netflix en Prime in albei kamers beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pompano-rylaan 59, Vaal Marina, 1945, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d1ea6530d47f8b32772377d70e0c54d6668142d9ae099de25f2bc364237ef15307134870e207b3828d0051c60c2c4e58710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 59 Pompano Drive Vaal Marina 1945 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.876307609396 28.224305244356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang