Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pompano-rylaan 59, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Fish Eagle Lodge bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Vaal Marina. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n sakereisiger wat oornagverblyf wil hê, aangesien hierdie eenheid minder as 'n km vanaf die Waterfront is.

Dié eenheid bied verblyf in 2 kamers wat elk 3 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Showmax, Netflix en Prime in albei kamers beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pompano-rylaan 59, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vaal Marina Gauteng
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pompano-rylaan 59, Vaal Marina, 1945, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d1ea6530d47f8b32772377d70e0c54d6668142d9ae099de25f2bc364237ef15307134870e207b3828d0051c60c2c4e58710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 59 Pompano Drive Vaal Marina 1945 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.876307609396 28.224305244356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang