- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 59 Pompano Drive, Vaal Marina, 1945, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Fish Eagle Lodge bied gemaklike oornagverblyf in die hartjie van Vaal Marina. Dit is 'n ideale keuse vir 'n gesinswegbreek of vir sakereisigers wat 'n gerieflike eennagverblyf soek, aangesien die eiendom minder as 1 km van die Waterfront geleë is.
Die lodge bied 4 gastekamers, elk met slaapplek vir tussen 3 en 4 gaste. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie en 'n yskassie in. Vir vermaak en gerief het gaste toegang tot gratis WiFi en 'n TV met Netflix, Showmax en Prime Video. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zonika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 59 Pompano Drive, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Gaste dink Fish Eagle Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Pompano Drive, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang