Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish River Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Malinda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Uitsig en ervaring elke sent werd. Dit was ons wittebrood en hulle het ons bederf met 'n bottel champagne met aandete. Personeel is vriendelik. Hulle dink aan klein dingetjies soos earplugs vir as die wind raas in die nag. Dis die moeite werd om te gaan. Slaap net meer as een nag. Dis vêr.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Mooiste uitsig in Namibia. Staff is baie vriendelik en hulpvaardig. Chalets is skoon en netjies met 'n baie mooi uitsig. Grondpad na lodge is in goeie kondisie vir enige voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Pragtig, canyon is iets om te beleef. Baie vriendelike personeel, baie behulpsaam, netjiese kamers, goeie kos en dan het hulle die canyon, wat min plekke kan sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anel J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Beste verblyf in die Canyon-omgewing! Fish River Lodge het ‘n fantastiese ligging met ‘n asemrowende uitsig. Die eenhede is luuks, privaat met ‘n keurige interieur. Let wel die pad na die lodge neem omtrent nog ‘n uur vanaf die afdraai na die plaas, so laat genoeg tyd toe. Die enigste teleurstelling was die aandete, maar verder 10/10.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 764
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 764
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Natuurpark, Ariamab, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fd53a41128e63b731c62fb6cf608bca29b9f7bc0c85d696aa26bc119389afceda62bc0146a4607cd47f35441a1f47194ce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 764 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Canyon Nature Park Ariamab 0000 Karas 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.523417 17.555917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang