Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Fish River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Malinda R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda R

Uitsig en ervaring elke sent werd.

Dit was ons wittebrood en hulle het ons bederf met 'n bottel champagne met aandete. Personeel is vriendelik. Hulle dink aan klein dingetjies soos earplugs vir as die wind raas in die nag. Dis die moeite werd om te gaan. Slaap net meer as een nag. Dis vêr.

Cindy H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy H

Mooiste uitsig in Namibia.

Staff is baie vriendelik en hulpvaardig. Chalets is skoon en netjies met 'n baie mooi uitsig. Grondpad na lodge is in goeie kondisie vir enige voertuig.

Raymond L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond L

Pragtig, canyon is iets om te beleef.

Baie vriendelike personeel, baie behulpsaam, netjiese kamers, goeie kos en dan het hulle die canyon, wat min plekke kan sê.

Anel J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel J

Beste verblyf in die Canyon-omgewing!

Fish River Lodge het ‘n fantastiese ligging met ‘n asemrowende uitsig. Die eenhede is luuks, privaat met ‘n keurige interieur. Let wel die pad na die lodge neem omtrent nog ‘n uur vanaf die afdraai na die plaas, so laat genoeg tyd toe. Die enigste teleurstelling was die aandete, maar verder 10/10.

Vanaf
Vanaf R6 764
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R6 764
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Natuurpark, Ariamab, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fd53a41128e63b731c62fb6cf608bca29b9f7bc0c85d696aa26bc119389afceda62bc0146a4607cd47f35441a1f47194ce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 764 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Canyon Nature Park Ariamab 0000 Karas 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.523417 17.555917
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang