Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fivaz se Huis @ Boskloof Swemgat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof-weg, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fivaz se Huis @ Boskloof Swemgat is sowat 10 km vanaf Clanwilliam geleë in die Boskloofvallei, 'n manjifieke ongerepte area wat aan die Cederberg Wildernisgebied grens. Die Jan Disselsrivier vloei deur die vallei en die plaas is vernoem na 'n gunsteling rotspoel wat die rivier in die middel van die land "Swemgat" vorm.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van hierdie kombuis af lei 'n knus sitkamer met 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n kaggel.

Buite is daar 'n lieflike patio met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir gaste om ten volle te ontspan met 'n skemerkelkie terwyl hulle uitkyk oor die omliggende platteland.

Hout en tuisgemaakte produkte is vir jou gerief by die kiosk te koop. Gaste kan lekker swem en visvang in die helder, onbesoedelde rivier, hul bergfietse saambring of die staproetes te voet aandurf. Kinders kan die plaasdiere geniet en met buise in die rivier speel. Met sowat 1 000 bome oor 11 hektaar is Boskloof Swemgat die tuiste van 'n oorvloed voëllewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 375

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Boskloof-weg, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fivaz se Huis @ Boskloof Swemgat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof-weg, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50f9e85ff712ea977ab2a12cb7774ec37b675c304e814b3e4f2b041432d655b4cb87eb98f0a5c8d28e0206629cb4e90793c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2076 18.97542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang