Flatlet Peaceful
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Chantal G - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was so 'n lekker tydjie om net weer onsself te vind en rustig te wees.
Lees meerFlatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer.
Net n plesier gewees om julle te huisves.
Seën vir die toekoms.
Vriendelike groete.
Marieta S - Jun 2024
Algehele gradering
Warm and friendly.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jul vriendelike terugvoer. Dit was aangenaam om julle te huisves. Hoop om weer te sien. Vriendelike groete
Madelene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerief en gasvryheid uit die boonste rakke.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer.
Vriendelike groete
Celeste Macleod B - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing, calming and a very kind and considerate host.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Celeste, thank you for your kind words. Lovely well-behaved dog. Pleasure hosting you and your daughter. Hope to see you again. Kind regards, Hanlie.
Hilda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend verblyf.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer.
Was aangenaam om jou te ontmoet.
Seën vir die toekoms.
Vriendelike groete
Hanlie
Leona L - Feb 2024
Algehele gradering
It was lovely.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Thank you, Leona. Hope to see you again.
Kind regards,
Hanlie
S K - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het net een nag oorgeslaap, maar is baie goed behandel en tegemoet gekom.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Was aangenaam om julle te ontmoet.
Bly julle kon jul kort verblyf aangenaam ondervind.
Vriendelike groete
Antoinette L - Jan 2024
Algehele gradering
Oulike plek met alles wat jy nodig het.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie dat julle Flatlet Peaceful gebruik het vir julle vinnige wegbreek. Seën vir julle jaar en julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete
Keyla M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en die dorpie verken, al wat ons net daar vir 1 aand.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Was net 'n plesier om julle te ontvang.
Baie dankie vir julle skrywe.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Amy-lee M - Jan 2024
Algehele gradering
Will definitely come back again.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Thanks for your support and kind words.
Kind regards
Kobus G - Feb 2024
Algehele gradering
Sommer baie lekker.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ongelukkig nie op die kus nie, maar die mooi berg uitsig maak op daarvoor. 800 tree van die kus. Seën vir julle
Nicolette M - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Julle is enige tyd welkom. Seën vir die toekoms.
Vriendelike groete
Karin L - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvryheid soos lanklaas gesien.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Was aangenaam om jou te leer ken. Sien uit om jul weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Hannetjie
Gavin J - Aug 2023
Algehele gradering
Private setting with all amenities.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Good to know that you love it here.
Kind regards
Gretchen V - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was die beste diens wat ek nog ooit gekry het.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Dankie vir jul terug voer.
Vriendelike groete
Loreene S - Aug 2023
Algehele gradering
Host was friendly and place was clean and spacious.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Loreene, thanks for your feedback. Pleasure host you. Kind regards.
Wynand N - Jun 2023
Algehele gradering
Baie, baie rustig en stil.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Julle was aangename gaste en sien uit om julle weer te huisves. Sterkte vir julle.
Vriendelike groete
Megan C - Mei 2023
Algehele gradering
The most beautiful and peaceful flatlet.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Hi Megan
Thanks for your feedback regards your stay.
Most welcome to visit again.
Kind regards
Tasmin C - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en privaat.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Tasmin, dankie vir jou terugvoering. Bly julle kon jul wegbreek geniet, al was die weer nie gunstig nie.
Seën vir julle as gesin.
Vriendelike groete.
Edelynn D - Mei 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jou terug voer. Bly jy kon rustig verkeer en batterye laai vir die res van die maande.
Vriendelike groete.
Hannetjie
Martin B - Mei 2023
Algehele gradering
Flatlet Peaceful and Friendly.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Thanks for your positive feedback. You are most welcome to visit again. Kind regards
Hannetjie and Christo
Stephen C - Mei 2023
Algehele gradering
Great accommodation with awesome service.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Thanks for your review. Visit again. You were pleasant guests to host. Regards.
Jacques T - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Geseënde jaar. Vriendelike groete
Adriaan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Value for money, clean, enough space, great braai and outside area!
Flatlet Peaceful se terugvoer
Thanks for stay here and your review. Kind regards.
Marita D - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig toegeruste, netjiese en skoon verblyf.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Kom gerus weer. Vriendelike groete. Hannetjie
Richard D - Feb 2023
Algehele gradering
The flatlet is easily accessible, safe, calm and equipped.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Just a pleasure to host you.
Kind regards
Pieter D - Feb 2023
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf naby die see.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Was aangenaam om julle te ontmoet. Julle is enige tyd welkom.
Dankie vir julle terugvoering.
Vriendelike groete,
Willie (wilhelm Reinhardt) R - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel en waarde vir geld.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Bly ek kon voldoen aan jul verwagtinge van n aangename wegbreek.
Vriendelike groete
Hannetjie
Heinrich O - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, en ons is baie vriendelik ontvang.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir julle. Dit was heerlik om julle hier te hê. Mooi dag. Vriendelike groete, Hannetjie
Jacques G - Des 2023
Algehele gradering
Puik verblyf met lekker braaigeriewe.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Was gaaf om jou te ontmoet, Jacques.
Rene F - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Flatlet Peaceful se terugvoer
Lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer. Vriendelike groete. Hannetjie
Chantell W - Des 2022
Algehele gradering
Amazing.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Thanks for your kind words. Good luck with your house in Bettiesbay. Kind regards Hannetjie.
Andrea E - Nov 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n naweek by die kus.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Plesier om julle te ontvang. Hoop om weer te sien.
Shirley H - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Was vir ons aangenaam om julle te ontvang. Dankie vir jul terugvoering.
Seën vir julle.
Vriendelike groete
Kumie J - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike ruskans en oornagkuier.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Meer as welkom om weer te kom. Seën vir die toekoms.
Vriendelike groete
Elrien S - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige en netjiese verblyf.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie bly julle het jul verblyf aangenaam gevind.
Hoop om jul weer te sien in die toekoms.
Vriendelike groete,
Hannetjie
Hennie K - Sep 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Net n plesier om jou familie te huisves.
Lize W - Aug 2022
Algehele gradering
Eenvoudig perfek!
Flatlet Peaceful se terugvoer
Ek is baie bly julle het jul verblyf geniet.
Dankie vir die resensie.
Hoop om julle weer te sien.
Danelle O - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Lieflike, privaat woonstelletjie met veilige parkeerplek. Sal dit definitief aanbeveel.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer.
Welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete
Hannetjie
Marika P - Jul 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Flatlet Peaceful se terugvoer
You most welcome
Illanza K - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en veilig!
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir julle twee, wat sulke fantastiese gaste was. Jul vriendelikheid en omgee word opreg waardeer.
Voorspoed met jul toekoms en voorwaar weg as vriende. Ons deur staan altyd oop vir julle.
Liefde en omgee.
Groete
Hannetjie en Christo
Johan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, alles wat nodig is, verblyf.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Was heerlik om julle weer te sien. Altyd welkom. Groete en Seën vir die jaar.
Jos N - Mrt 2022
Algehele gradering
Prachtige selfsorg.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie dat jul gekies het om hier tuis te gaan.
Geniet jul reis deur S.A.
Kobus S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie. Seën vir hierdie jaar.
Gaste gerief is vir ons belangrik.
Robert V - Feb 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Leon K - Jan 2022
Algehele gradering
Clean, comfortable and spacious accommodation.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Thanks for your feedback.
Glad you enjoy your stay.
Hope to see you again.
Liezel G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Flatlet Peaceful se terugvoer
Dankie, julle is enige tyd welkom. Besoek gerus weer. Vriendelike groete
Maria K - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier sal beslis weer daar kuier.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Was aangenaam om julle hier te ontvang.
Jean B - Okt 2022
Algehele gradering
Reasonable prices and a very warm welcome, generous host.
Lees meerFlatlet Peaceful se terugvoer
Thank you for the feedback.
Jean F - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gebly, aangename mense.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Dankie dat jul gekies het om hier tuis te gaan. Hoop om jul weer eendag te sien.
Nadia M - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer.
Hoop om julle weer te sien.
Marinda V - Nov 2021
Algehele gradering
Die eienaar was baie gasvry en het ons tuis laat voel. Die blyplek is netjies en skoon.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Julle en die pragtige diere kinders is enige tyd welkom.
Sien uit om jul weer te sien.
Johan M - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige kuierplek met alles wat nodig is.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering.
Bly julle kon dit geniet en rustig verkeer.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Hannetjie
Andolene M - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely awesome place and so quiet, neat and peaceful.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Thanks for your feedback.
Enjoy your Christmas.
Kind regards,
Hannetjie
Denvor G - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was lieflik, gaaf en baie rustig en baie gasvryheid.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jul terug voer. Ek is bly julle kon ontspan en weer met nuwe krag die res van die jaar aandurf.
Vriendelike groete
Maud S - Okt 2021
Algehele gradering
Ons kuier was presies wat die naam is - vreedsaam!
Flatlet Peaceful se terugvoer
Ek is baie bly julle kon dit geniet. Ons probeer dit rustig en ontspanne hou vir 'n goeie uitrus.
Julle is altyd welkom.
Geseënde dag
Allan E - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely cottage but, the highlight is the host.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Glad you could enjoy your stay. Nice playful dogs.
Most welcome.
Flip S - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik, netjies en rustig.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Jannie G - Aug 2021
Algehele gradering
'n Heerlike stort, en stewige, perfekte bed, alles uiters skoon en netjies.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer.
Julle was aangename gaste en bly julle het dit geniet. Hoop om weer te sien.
Voorspoed en geseënde jaar.
Chevon B - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig en baie lekker.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Waardeer opreg.
Julle was wonderlike gaste met die oulikste dogtertjies.
Seën vir jul toekoms.
Vriendelike groete
Hannetjie
Betinea W - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was onbeskryflik lekker.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering.
Was baie aangenaam om julle te huisves.
Mooi geseënde toekoms vir julle.
Vriendelike groete
Hannetjie
Robyn M - Mei 2021
Algehele gradering
It was wonderful, the hospitality was great. Hannetjie and her husband surely made us feel welcome.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Thanks for selecting Flatlet Peaceful for your stay.
You were very pleasant guests.
Looking forward to see you again.
Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Was great.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Pleased that you enjoy your stay.
Good luck for the future.
Mickey S - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netjies.
Lees meerFlatlet Peaceful se terugvoer
Was baie lekker om julle hier te hê.
Bly julle het alles geniet asook die braai area.
Voorspoed vir julle toekoms.
Vriendelike Groete
Hannetjie Brits
Handré R - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Privaat en netjies. Alles wat mens nodig het vir 'n rustige naweekwegbreek.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jul terug voer. Was heerlik om julle hier te hê. Voorspoed met jul toekoms en waardeer mekaar.
Chantell W - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Thanks for your feedback.
Regards
Wade T - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker en netjiese verblyf. Baie vriendelik ontvang en deurgans is ons tevredenheid verseker.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering.
Het dit geniet om julle hier te huisves. Hoop om julle weer te sien.
Veilig en gesond bly.
Groete
Hannetjie
Johan K - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Sterkte vir julle toekoms planne.
Ek is bly ek kon julle ontmoet.
Johannes H - Sep 2021
Algehele gradering
Needed a place to stay near our new home on day of arrival.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Pleasure.
Glad you had a nice stay.
Most welcome.
Jenay V - Nov 2020
Algehele gradering
Was lekker rustig en privaat.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer.
Net n plesier om julle hier te hê.
Sien uit om julle weer te sien.
Seën vir julle.
Vriendelike groete,
Hannetjie Brits
Leandria D - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderful place, friendly host and well located.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Thanks for staying at Flatlet Peaceful.
Was just n pleasure hosting you.
Lovely son so friendly.
Looking forward to see you again.
Jolene V - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Dit was 'n groot plesier.
Hoop om julle weer te sien.
Sterkte vir die res van die jaar.
Vriendelike groete.
Lucy B - Okt 2020
Algehele gradering
We had a fantastic stay at Flatlet Peaceful as that is what it is "PEACEFUL" Conveniently situated and kids had great fun. Would visit again
Flatlet Peaceful se terugvoer
Thank you, it was a pleasure having you.
Looking forward to see you again.
Joré V - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker, privaat, veilig en great ligging.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie dat julle hier tuis gegaan het.
Julle was aangename makliker gaste.
Sterkte vir die res van die jaar.
Vriendelike groete
Hanlie
Bahisa B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lieflik.
Deidree S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig,veilig fantasies
Stephen L - Okt 2020
Algehele gradering
Very friendly host, quiet location, wonderful bed.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Thank you for staying with us.
We are pleased that you loved your stay and enjoyed a good night rest.
Regards,
H Brits
Elize K - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, veilig en vriendelike diens.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het.
Ek sien uit om mekaar weer te sien.
Vriendelike groete
Rohann J - Sep 2020
Algehele gradering
Hartsmense.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Dit was net 'n voorreg om julle hier te ontvang.
Mooi geseënde jaar vir julle as gesin.
Annemarie S - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en te huisves. Aangename gaste.
Geseënde jaar vir julle. Suné sterkte vir die jaar en nogmaals baie geluk met jou skaak prestasie. Lieflike dogter.
Groete
Hannetjie Brits
Lorraine O - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Hi Lorraine baie dankie vir jou terug voer. Waardeer dit. Julle is welkom om weer hier tuis te gaan.
Vriendelike groete,
Hannetjie Brits
Goretti H - Feb 2018
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tydjie gehad.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jou terug.
Dit was net n plesier om julle te huisves.
Mooi dag en groete vir die kinders.
Liefde
Hannetjie Brits
Hanneke O - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan en gekuier in hierdie baie netjiese en gerieflike klein woonstelletjie.
Lees meerFlatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering.
Dit was net n plesier om julle te huisves.
Sterkte vir die toekoms en goeie gesondheid.
Vriendelike groete
Hannetjie Brits
Sanet P - Des 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Goeiedag Sanet,
Dit was vir my baie aangenaam om julle hier te hê. Baie dankie vir jul terugvoer. Baie welkom om weer hier tuis te gaan. Voorspoed vir julle lewe vorentoe.
Vriendelike groete
Hannetjie Brits
Marchelle H - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Judith S - Jul 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam.
Flatlet Peaceful se terugvoer
Baie dankie dat julle hier tuis gegaan het. Hoop om julle weer eendag hier welkom te heet.
Voorspoed met die toekoms.
Hannetjie Brits
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 105, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang