Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flatlet Peaceful

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 105, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Flatlet Peaceful is 'n knus selfsorgwoonstel in Kleinmond wat ideaal is vir 'n paartjie, 'n klein gesin of sakereisigers.

Die woonstel is aan die agterkant van die hoofhuis geleë, bied privaatheid van die hoofhuis en beskik oor sy eie ingang. Dié oopplan-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n aparte badkamer met 'n stort uitsuigwaaier.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, gasstofie, en 'n yskas toegerus. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Geen vangs van die dag mag by eenheid skoongemaak word nie.

Daar is 'n TV en gaste het toegang tot gratis WiFi wat met 'n omsetter tydens beurtkrag werk. Herlaaibare lampies is ook tydens beurtkrag beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakbraai-area met tafels en stoele, asook 'n vuurput waar gaste kan ontspan en kuier.

Veilige parkeerplek word ook voorsien en daar is plek vir 'n karavaan of sleepwa. Die eiendom is vir veiligheid omhein.

Flatlet Peaceful is minder as 1 km van die strand en verskeie restaurante af. Kleinmond bied verskeie besienswaardighede en aktiwiteite, soos voetslaan- en staproetes langs die kus of in die berg, Rooisand Natuurreservaat buite die dorp waar gaste die wilde perde kan sien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chantal G
5.0
Dit was so 'n lekker tydjie om net weer onsself te vind en rustig te wees. Dankie, ons het baie lekker gebly. Ek en my dogter het volkome veilig gevoe...
Sien meer
Sep 2024
Marieta S
Saam met lewensmaat
5.0
Warm and friendly. Caring and friendly host, high standard of cleanliness, lovely outdoor braai area, safe, great location. Highly reco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Madelene V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerief en gasvryheid uit die boonste rakke. Pragtig skoon, gerieflik met alles soos nodig, uiters gasvrye eienaar.
Mrt 2024
Celeste Macleod B
Gesin met tieners
5.0
Relaxing, calming and a very kind and considerate host. The location was perfect for our needs - we had our dog with us as we were atte...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Hilda S
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend verblyf. Heerlik gebly, fantasiese gasheer en baie netjies en privaat.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5de Laan 105, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flatlet Peaceful het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 105, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d5af15d6d901b8dc2c127b1f12f145479588c0dd19df953d650c7dedbb18194b82d23a49b58d80238d0caf7f5d3a0a8d19a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 88 5 1 5 105 5th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.34146683609 19.024493887912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang