Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flatlet Peaceful

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 105, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Flatlet Peaceful is 'n knus selfsorgwoonstel vir 'n paartjie, 'n klein gesin of sakereisigers in Kleinmond.

Die woonstel is aan die agterkant van die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en is privaat vanaf die hoofhuis. Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed. Die eenheid het ook 'n badkamer met 'n stort met 'n afzuigwaaier.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, gasstoof, asook 'n yskas, en etes kan by die etenstafel geniet word. Geen vangs van die dag mag by eenheid skoongemaak word nie.

Daar is 'n TV en gaste het toegang tot gratis ononderbroke WiFi, wat 'n omskakelaar gebruik tydens beurtkrag. Herlaaibare lampe is ook beskikbaar tydens beurtkrag.

'n Onderdakbraai-area is beskikbaar vir gaste om te gebruik met 'n buite-etenstafel en stoele asook 'n vuurput.

Veilige parkeerplek word ook voorsien en daar is plek vir 'n karavaan of sleepwa. Die eiendom is omhein vir sekuriteit.

Flatlet Peaceful is binne 1 km vanaf die strand en verskeie restaurante. Kleinmond bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge, soos voetslaan langs die kus of op die berg, Rooisand Natuurreservaat buite die dorp waar gaste die wilde perde kan sien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 87 resensies vir Flatlet Peaceful
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5de Laan 105, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flatlet Peaceful het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 105, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d5af15d6d901b8dc2c127b1f12f145479588c0dd19df953d650c7dedbb18194b82d23a49b58d80238d0caf7f5d3a0a8d19a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 3) 87 5 1 5 105 5th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.34146683609 19.024493887912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang