Flatrock 505
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Buitenstraat en Loopstraat, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 020R1 414 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Flatrock 505 by CTHA is in die Kaap geleë, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes, wynpror en ikoniese besienswaardighede, soos Tafelberg, Kirstenbosch Nasionale Botaniese tuine en Robbeneiland. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat naby die opwindende stadslewe wil bly.
Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het elk ’n en suite-badkamers, een met ’n bad en een met ’n stort.
Ander geriewe in die kamer sluit ’n waaier, toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, WiFi, DVD-speler en ’n TV in. Die eenheid het ook ’n privaat ingang.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Doendinge en besienswaardighede in die area sluit perdry, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, begeleide staptoere en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 77
Resensies 263
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- H/v Buitenstraat en Loopstraat, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Flatrock 505 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Buitenstraat en Loopstraat, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap