Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fly Fishing Paradise

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Celeste W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Relaxing, tranquil. Thoroughly enjoyed our stay. We enjoyed it so much we even booked again. Relaxing, peaceful. The river flows fast so we could not fish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ongelooflik. Huisie netjies en skoon. Gerieflik met alles wat nodig is. Beslis lekker gekuier op die oewer van die Vaalrivier met die stilte rondom jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Ons het die koudste naweek gekies, maar dit was baie lekker gewees. Die plek is lieflik en ons gaan julle weer sien saam met die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastic! The accommodation is very comfortable, neat and tidy with all the amenities needed. The ground staff are extremely helpful and always on hand. We loved the hot tub and the river view was so relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Holger S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A true retreat with no frills - as it was advertised. The staff on the ground were very helpful, friendly and accommodating - even after hours. It was very calming, quiet, and well enjoyed. The one negative I can say is that our unit was not able to provide us with water on Sunday as the water pipes had burst, forcing us to change our Sunday plans. Oh, and no door in the toilet. It was a bit uncomfortable as always one person had to go out of the cabin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie geniet. Ons het dit baie geniet. Was 'n bietjie koud maar was baie lekker. Vissies het ongelukkig nie gebyt in die koue seisoen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Sal definitief weer gaan. Alles net soos beskryf. Kinders het dit ook baie geniet. Baie lekker gebly. Skoon. Netjies. Rustig. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wou bietjie visvang en rus, maar koue het vis weggehou. Ongelooflik mooi uitsig, stil en rustig, rus vir die siel. Bungalow het alle geriewe wat 'n mens nodig het, en nog meer. Hulle maak werklik seker jou gemak kom eerste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig and great fishing. Excellent stay, location is idyllic and facilities are first-rate. Fishing is fantastic, got my first smallmouth yellow yesterday. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uit die boonste rakke. Wonderlike rustige naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die S1053, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bada5608e4fe0cea44845c92b580cd78e4078623ca3a2f0d6836638da1c9c1bb520c874339795981cd187a234381082c532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 Off S1053 Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.819227133886 27.515483620866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang