Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fly Fishing Paradise

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Luca Hut
Selfsorg
Ronan Hut
Selfsorg
Gus Hut
Selfsorg
Cabous Hut
Selfsorg
Rundu Hut
Selfsorg
Katima Hut
Selfsorg
Olivier Hut
Selfsorg
Kavango Hut
Selfsorg
Caprivi Hut
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat die oord nie musiek of geraas toelaat nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word in kontant vereis, wat terugbetaal sal word indien die huisreëls nagekom word en daar geen skade is nie.

Gaste moet 'n WhatsApp-nommer op hul navraag invoer om inklokinligting en die hekkode te ontvang.

Gaste is welkom om hulle eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart te bring om DStv te geniet.

Die houtvuurwarmbaddens is beskikbaar maar moet
vooraf bespreek.

Hout kan op die perseel gekoop word.

'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen ekstra koste.

Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Troeteldiere moet opgelei wees en word nie toegelaat om vrylik in die oord te hardloop of ander diere te jaag nie. Troeteldiere word nie op die beddens en meubels toegelaat nie.

Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Musiek en partytjies word nie by die oord toegelaat nie.
Groepe moet 'n breekskadedeposito met aankoms betaal.

Alle relevante inligting sal, sodra die bespreking bevestig is, via WhatsApp aangestuur word. Gaste moet seker maak dat 'n WhatsApp-nommer saam met hul bespreking voorsien word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die S1053, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bada5608e4fe0cea44845c92b580cd78e4078623ca3a2f0d6836638da1c9c1bb520c874339795981cd187a234381082c532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 Off S1053 Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.819227133886 27.515483620866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang