Fly Fishing Paradise
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Poena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Magda P - Jun 2024
Algehele gradering
Wou bietjie visvang en rus, maar koue het vis weggehou.
Madeli M - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
James A - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig and great fishing.
Andre M - Mei 2024
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Ntando M - Mei 2024
Algehele gradering
Great stay.
David L - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing stay so relaxed.
Jj V - Apr 2024
Algehele gradering
Definitely die geld werd.
Boeta S - Apr 2024
Algehele gradering
Nie so lekker nie. Die hut is nie op dieselfde standaard as Gus hut nie.
Anton D - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en rustig, baie mooi uitsig op die rivier. Hottub is 'n wenner.
Madeline M - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige naweek met 'n fantastiese uitsig.
Lees meerFly Fishing Paradise se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir julle mooi woorde aan ons. Dit beteken baie vir ons. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Liefde, Yvonne en Poena x
Motshabi L - Mrt 2024
Algehele gradering
Very nice.
Theo H - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasies gewees.
Andre H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker, veilig en skoon. Heerlike swembad en hot tub.
Marianka B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, smaakvol.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Jannes B - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed the scenery.
Khanyiswa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
Venetia F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker ontspan en die hot tub was 'n fantasiese verrassing.
Ester C - Feb 2024
Algehele gradering
Gesellig en privaat, heerlike atmosfeer langs die rivier.
Marnus V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly ten spyte van paar negatiewe punte.
Gideon S - Feb 2024
Algehele gradering
Saalig en rustig. Het die enu's, volstruise, bokke en wildebeeste geniet wat wild.
Siellie E - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus, die houtvuurwarmbad was 'n wenner!
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Anize G - Jan 2024
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Marlize G - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, baie mooi en netjies met als wat mens nodig het.
Petra R - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek naweek gehad. Mooi natuur om die siel te voed!
Wj K - Jan 2024
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker, maar terrein kort aandag.
Schalk V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike.
Herman S - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het in die houthuisie gebly. Baie gerieflik en skoon.
Jane M - Des 2023
Algehele gradering
It was great and will return again.
Molly F - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful spot, perfect for a quiet getaway.
Heilene F - Des 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Derrin L - Nov 2023
Algehele gradering
Charming, quaint, relaxing.
Samantha W - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goed toegeruste eenhede en baie netjies en skoon.
Shirley V - Sep 2023
Algehele gradering
Groot teleurstelling!
Fly Fishing Paradise se terugvoer
Goeie dag Shirley.
Kan jy asb vir ons verduidelik waaroor jy ongelukkig was en wat presies jy as 'n wanvoospelling gevind het dat ons daaraan kan werk asb.
Groete
Yvonne
Ashley D - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Manana C - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful, quiet getway.
Carla L - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties. Perfekte plek vir 'n stil naweekwegbreek.
Fly Fishing Paradise se terugvoer
Vreeslik dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit uit die diepte van ons harte en kan nie wag om julle weer te ontvang nie.
Groete, Yvonne en Poena.
Antonette R - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut die tyd werd!
Fly Fishing Paradise se terugvoer
Vreeslik dankie vir julle mooi resensie. Ons waardeer dit uit ons harte uit. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Liefde, Yvonne en Poena.
Aziza D - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely weekend getaway.
Bredelle K - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike ontspanne omgewing wat rustigheid vir die siel verseker.
Jacqui F - Jun 2023
Algehele gradering
Peaceful getaway.
Ruan R - Jun 2023
Algehele gradering
Koud en rustig.
Tshepo M - Mei 2023
Algehele gradering
Adventurers.
Lizette H - Mei 2023
Algehele gradering
Nie as dit reën nie.
Lizette H - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike plek solank dit nie reën nie.
Keith M - Apr 2023
Algehele gradering
One of the best getaways we have had for a while.
Ruben V - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely and peaceful, beautiful location.
Natasha G - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig. Avontuur.
Breganza J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike bestuur en personeel. Waarde vir geld.
Catharina V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ligging goed. Love die rivier.
Sean G - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike afskakel.
Bianca V - Feb 2023
Algehele gradering
Loved it.
Michelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig, wonderlik, ontspannend, waarde vir geld, wonderlike omgewing.
Bronwyn S - Jan 2023
Algehele gradering
Nice, affordable river stay.
Richard O - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig, gerieflik.
Peter D - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker rustige naweek kuier met goeie vriende.
Hein K - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker rustig langs die rivier. Mooi uitsig.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Celine V - Jul 2022
Algehele gradering
Vreeslik mooi, stil en rustig!
Kimberly B - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing.
Cornelia B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustige plek langs die rivier. Het baie lekker gerus en ontspan. Baie dankie.
Tracey K - Mei 2022
Algehele gradering
As always. Fantastic!
Michael H - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en baie bekostigbaar met x mense wat daar werk wat altyd sorg dat jy vars sakke in die asbkikke het en dat jou braai-area skoon is.
Hennie V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Deon G - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Sal weer kom.
Celeste P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Deon G - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit regtig baie geniet.
Tracey K - Mrt 2022
Algehele gradering
Really fantastic. Amazing place.
Piero D - Mrt 2022
Algehele gradering
Tranquility at it's best.
Lizette S - Feb 2022
Algehele gradering
Naweek was perfek.
Elize C - Feb 2022
Algehele gradering
Pure rustigheid.
Hermanus S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig langs die rivier en 'n baie oulike dorpie.
Retha S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig. Rustig.
Thuanitha P - Nov 2021
Algehele gradering
Die rivier is vreeslik mooi
Lees meerJohan L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig. Natuur uitstekend.
Fly Fishing Paradise se terugvoer
Hi Johan, dankie vir jou terugvoering ,ons het al met buurplaas gepraat,maar sal seker maar net meer duk gordyne moet opsit
Michelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Peaceful and private.
Harold C - Okt 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Eloff L - Okt 2021
Algehele gradering
Will definitely visit Fly Fishing Paradise again!
Jaco S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Carla L - Aug 2021
Algehele gradering
Perfek vir 'n rustige wegbreek! Die huisie het al die basiese benodighede en die uitsig van die dek oor die rivier is fantasties.
Lees meerMariska N - Mei 2021
Algehele gradering
Mooi plekkie, maar swak diens.
Lees meerLindie S - Mei 2021
Algehele gradering
Very nice!
Marilee W - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en rustig
Daniel N - Jan 2021
Algehele gradering
Ons wou gaan rus en ons het. Baie rusitige, boomryke omgewing, plaasatmosfeer.
Lees meerFly Fishing Paradise se terugvoer
Hi Danie
Ons gebruik maar net Ronan en Gus se name om daardie 2 hutte te identifiseer, hul is presies dieselfde.
Die eienaar bly in Namibia en nie op die eiendom nie, daar is net 'n man van Parys self wat omsien na die eiendom, maar gaste word na gekyk deur Martha en Isak.
Sustien N - Des 2020
Algehele gradering
Baie relaxing.
Yolandi V - Des 2020
Algehele gradering
Wegbreek vir my en my man.
Nico V - Des 2020
Algehele gradering
Baie teleurstellend.
Lees meerFly Fishing Paradise se terugvoer
Daar het elke aand mense geslaap in die bungalow en niemand het gekla nie,die eenheid is splinternuut gebou en daar mag dalk nog klein probleme wees wat opduik.Maar dat dit vol spinnekoppe was is n grap,plek is splinternuut.
Maar toe die opsigter verby gaan om alles te kyk was daar geen probleem nie,maar toe die alchol later die aand inskop toe stuur hul heeltyd boodskappe.
Ons het fotos geneem van hoe dit gelyk het van drank glase .
Ons het ook teruvoering gekry van mense wat net die aand voor dit daar geslaap het en geen probleem gehad het nie.
Net die hoof slaapkamer se ligte het ge trip maar daar was bedlampies langs die bed,maar hul was so onder die invloed of besig om te kla dat hul dit nie kon besef tot werkers dit vir hul uitwys nie.
Daar word elke dag nuwe beddegoed oorgetrek so dit is onmoontlik dat daar enige spinnekoppe was in die beddens.
Ek neem aan hul het deure heeltyd oopgelos
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die S1053, Parys, 9585, Vrystaat