Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fly Fishing Paradise

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 98 resensies vir Fly Fishing Paradise
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Michelle B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Fantastic!

The accommodation is very comfortable, neat and tidy with all the amenities needed. The ground staff are extremely helpful and always on hand. We loved the hot tub and the river view was so relaxing and peaceful.

Holger S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Holger S

A true retreat with no frills - as it was advertised.

The staff on the ground were very helpful, friendly and accommodating - even after hours. It was very calming, quiet, and well enjoyed. The one negative I can say is that our unit was not able to provide us with water on Sunday as the water pipes had burst, forcing us to change our Sunday plans. Oh, and no door in the toilet. It was a bit uncomfortable as always one person had to go out of the cabin.

Nikita S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita S

Baie geniet.

Ons het dit baie geniet. Was 'n bietjie koud maar was baie lekker. Vissies het ongelukkig nie gebyt in die koue seisoen nie.

Chantelle P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P

Sal definitief weer gaan. Alles net soos beskryf. Kinders het dit ook baie geniet.

Baie lekker gebly. Skoon. Netjies. Rustig. Geen klagtes.

Magda P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Wou bietjie visvang en rus, maar koue het vis weggehou.

Ongelooflik mooi uitsig, stil en rustig, rus vir die siel. Bungalow het alle geriewe wat 'n mens nodig het, en nog meer. Hulle maak werklik seker jou gemak kom eerste.

James A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James A

Rustig and great fishing.

Excellent stay, location is idyllic and facilities are first-rate. Fishing is fantastic, got my first smallmouth yellow yesterday. Highly recommended.

Andre M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Uit die boonste rakke.

Wonderlike rustige naweek.

David L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Amazing stay so relaxed.

Amazing stay so relaxing.

Jj V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj V

Definitely die geld werd.

Definitely lekker gebly.

Madeline M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeline M

Heerlike rustige naweek met 'n fantastiese uitsig.

Ons het baie lekker gebly, dankie. Netjies, skoon en maklik om te kry. Baie mooi uitsig oor die rivier en lekker vir "fly fishing" as die rivier nie in vloed is nie. Baie behulpsaam toe ons laat weet ons gaan dalk laat daar aankom. Het ook baie vinnig gehelp by die geyser toe die warm kraan net koue water gee. Oulike emu's en volstruise wat ook daar rondloop en baie nuuskierig is. Pad soontoe is oor die algemeen heel goed, maar kan deur swaar reen vererger word.

Fly Fishing Paradise se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir julle mooi woorde aan ons. Dit beteken baie vir ons. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Liefde, Yvonne en Poena x

Fly Fishing Paradise
Theo H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H

Fantasies gewees.

Baie lekker en rustig.

Marianka B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka B

Rustig, smaakvol.

Dit was 'n heerlike en rustige wegbreek gewees.

Anize G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anize G

Alle verwagtinge oortref.

Ongelooflik lekker, gaan vir seker weer daarheen.

Petra R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra R

Rustige wegbreek naweek gehad. Mooi natuur om die siel te voed!

Ons het heerlik gebly.

Herman S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Ons het in die houthuisie gebly. Baie gerieflik en skoon.

Heerlike blyplek wat naby die dorp geleë is. Daar is 'n keuse van kos wat bestel kan word en afgelewer word. Sal enige tyd weer daar bly.

Madeli M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeli M

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly.

Marlize G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G

Pragtige plek, baie mooi en netjies met als wat mens nodig het.

Pragtige plek, die kamer was netjies en baie mooi en perfek vir 'n gesin. Grondpad in was net bietjie ongemaklik, maar verder was alles wonderlik! En ons het lekker vis gevang ook!

Andre H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre H

Baie lekker, veilig en skoon. Heerlike swembad en hot tub.

Was heerlik rustig en stil.

Jannes B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannes B

Enjoyed the scenery.

We got what we paid for. Privacy was good. There are a few touch-ups that would help inside the hut. Beautiful scenery.

Venetia F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F

Baie lekker ontspan en die hot tub was 'n fantasiese verrassing.

Verblyf was awesome gewees en het lekker gerus.

Siellie E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siellie E

Heerlik gerus, die houtvuurwarmbad was 'n wenner!

Die plekkie was heeltemal voldoende vir die naweek. Baie dankie. Ons is kamp gewoond en die plekkie het net die nodigste.

Wilna J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna J

Will definitely visit again. We relaxed and that was exactly what we wanted.

Beautiful place with an amazing view. Fly fishing only. The only negative was not enough information provided for things to do and see.

Ntando M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntando M

Great stay.

My stay was great. Sipho was very helpful. Great customer service. He was there to assist me every time I needed him. The room was clean. The only issue was the 10 km drive on gravel road, but otherwise I had an incredible stay.

Marietjie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Stil en rustig, baie mooi uitsig op die rivier. Hottub is 'n wenner.

By lekker gebly. Sal beslis teruggaan.

Khanyiswa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khanyiswa K

Peaceful and beautiful.

Amazing. Amazing. Amazing.

James A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James A

Great place, will be back.

Second time here, lovely place. Some small things could make it better. The mattress in the unit has seen better days; it is warped and doesn't make for a good night's sleep. Some rubbish lying around the unit from previous visitors - old party balloons. A clean-up of areas should be done more regularly.

Johannet V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannet V

Ongelooflik rustig en gemaklik.

Ons was verbaas oor die plekkie, dit was baie meer as wat ons verwag het. Die ligging is uitstekend en naby genoeg aan Parys indien jy moet dorp toe. Wees net bewus dat die grondpad op plekke rof kan wees. Ontvangs was ongelukkig nie beskikbaar die hele naweek nie en ons sou graag net meer inligting wou kry oor aktiwiteite en die spa. Verder is die plekkie uitstekend en ons sal dit definitief aanraai.

Motshabi L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Motshabi L

Very nice.

The place is very nice. But we had no hot water. Enjoy the hot tub.

Ester C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ester C

Gesellig en privaat, heerlike atmosfeer langs die rivier.

Gerieflike en rustige atmosfeer.

Schalk V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V

Wonderlike.

Dit was baie lekker en rustig daar. Sal weer gaan.

Evanza B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evanza B

Rustig.

Verblyf oor die algemeen was baie lekker.

Gideon S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Saalig en rustig. Het die enu's, volstruise, bokke en wildebeeste geniet wat wild.

Rustige verblyf. 10 km grondpad maar goed genoeg vir gewone voertuig. Bed by Rundu hut kan dalk vervang word met iets beter. Stel ook voor om dalk 'n klein mikrogolf oond binne die hut te sit.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marnus V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V

Lekker gebly ten spyte van paar negatiewe punte.

Baie lekker plek, netheid kort aandag en sorte kort dringend aandag, waterafvoer nie goed nie, moes van eetgerei was gebruik.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wj K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wj K

Verblyf was baie lekker, maar terrein kort aandag.

Verblyf by Fly Fishing Paradise is netjies en skoon. Sou beter ligte in die kombuis aanbring, asook dakwaaiers. Die perseel kort in geheel bietjie TLC. Die rivieruitsig is toegegroei met die bome en ons moes vra dat hulle ons buite asdrom daagliks leegmaak. Terrein kort 'n goeie skoonmaak. Swembad en Hottub was 'n wenner.

Boeta S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Boeta S

Nie so lekker nie. Die hut is nie op dieselfde standaard as Gus hut nie.

Nie so lekker soos die vorige keer nie.

Noxx B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxx B

Would not go back only because of expired coffee and a dirty room.

It's a pretty decent place for scenery and activities next door, but the cabins are not clean at all, the coffee was expired, and the host never picks up her phone. But there are really nice animals and fun things to do next door.

Jane M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane M

It was great and will return again.

It was an awesome place to visit, and the owners and staff were always available. A bonus is the spa, which is also on the premises, and the treatments were excellent.

Samantha W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Baie goed toegeruste eenhede en baie netjies en skoon.

Saligheid vir die siel langs die rivier. Perfekte wegbreek, naby genoeg aan die stad om vir die naweek weg te vlug na hierdie paradys. Sal vir seker weer teruggaan.

Ashley D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley D

Lekker rustig.

Lekker vir 'n naweek wegbreek, rustige atmosfeer. Netjiese, skoon chalets in die natuur reg teenaan die rivier.

Manana C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manana C

Beautiful, quiet getway.

Beautiful, serene place.

Carla L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L

Dit was fantasties. Perfekte plek vir 'n stil naweekwegbreek.

Dit was die tweede keer wat ek by Fly Fishing Paradise gebly het en ek sal beslis weer gaan. Ons was 'n groep van 7 wat op 'n naweekwegbreek gegaan het. Die omgewing is baie mooi skoon en rustig. Die huise is goed ingerig vir beurtkrag met noodligte en 'n gasstoof.

Fly Fishing Paradise se terugvoer

Vreeslik dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit uit die diepte van ons harte en kan nie wag om julle weer te ontvang nie.
Groete, Yvonne en Poena.

Fly Fishing Paradise
Antonette R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette R

Absoluut die tyd werd!

Yvonne en Martha was baie behulpsaam en vriendelik. Alles was netjies, skoon en goed toegerus. Lieflike bed, warm stort en rustigheid wat 'n siel min sal vind op 'n ander plek. Julle sal my beslis weer sien! Baie dankie️.

Fly Fishing Paradise se terugvoer

Vreeslik dankie vir julle mooi resensie. Ons waardeer dit uit ons harte uit. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Liefde, Yvonne en Poena.

Fly Fishing Paradise
Aziza D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aziza D

Lovely weekend getaway.

Fly Fishing Paradise is a beautiful Vall River getaway. We stayed in the Katima hut which is nestled in the bush. The outdoor kitchen is fully equipped with all amenities. The fireplace really came in handy on cold winter nights. Would definitely stay again!

Ruan R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan R

Koud en rustig.

Dit was lekker om bietjie weg te breek van die geraas van die stad af, baie bekostigbaar en baie vriendelik.

Tshepo M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo M

Adventurers.

We enjoyed our stay. Had good time n created memories.

Keith M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith M

One of the best getaways we have had for a while.

As a glamping getaway, it was an outstanding venue. We have already recommended the venue to friends. We intend to book again.

Michelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Rustig, wonderlik, ontspannend, waarde vir geld, wonderlike omgewing.

Die landskap was pragtig, die Katima hut was beter as die foto's, die uitsig vanuit die Katima was beeldskoon. Die warmwaterbad was 'n uitsondering! Verskriklik lekker, en ontspannend. Daar was alles en meer, sout, peper, potte, handdoeke, gas, stort, en soveel meer. Asook 'n fan. Baie dankie!

Breganza J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breganza J

Baie vriendelike bestuur en personeel. Waarde vir geld.

Baie dankie, Fly Fishing Paradise, ons het baie lekker gebly. Die stort se drein was verstop maar die nutsman het dadelik daaraan aandag gegee. Ons is regtig baie beïndruk met die vriendelike diens van alle personeel en die eienaar. Sipho veral is 'n staatmaker.

Sean G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean G

Heerlike afskakel.

Was baie lekker tyd gewees al was die water baie hoog. Mens se siel kan ontspan en uitrus hier.

Bianca V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Loved it.

Really really relaxing and beautiful place. The cabins are well maintained and actually really warm, we loved the wood fired hot tub and the animals roaming around. If you're looking for a relaxing break away, book this place. We stayed in the Rundu hut and would again anytime.

Molly F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molly F

Beautiful spot, perfect for a quiet getaway.

We stayed at Flyfishing Paradise for a short Christmas getaway. Beautiful and relaxing. The hot tub was a hit for all! The only sidenote, for a house that sleeps 8, the fridge/freezer is quite small - if you're a family like ours that likes to cook and feast, make sure to bring your cooler boxes (ice is readily available on site).

Derrin L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrin L

Charming, quaint, relaxing.

The cabin has all the essentials you will need for a relaxing stay, including a private hot tub. It is basic, but still has a quaint, romantic feel to it and it's perfect for a weekend getaway.

Jacqui F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui F

Peaceful getaway.

This was a lovely, peaceful weekend getaway. Beautiful chalet right on the water. Will definitely be back! Note: the bed is not a king or queen size as advertised, it is a double bed.

Lizette H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette H

Lieflike plek solank dit nie reën nie.

Die hutte het 'n buitekombuis wat moeilik raak as dit reën.

Natasha G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha G

Rustig. Avontuur.

Baie rustige en private ervaring. Definitief gerus en lekker visgevang. Kamers is fantasties.

Heilene F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heilene F

Rustige wegbreek.

Lekker rustig. Perfect om net te gaan rus in die stilte.

Bredelle K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bredelle K

Heerlike ontspanne omgewing wat rustigheid vir die siel verseker.

Ekstra ferm beddens.

Ruben V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ruben V

Lovely and peaceful, beautiful location.

Beautiful location, nice and peaceful and enjoyed the farm animals walking around. We got visited by the ostrich and the emus regularly. Great place.

Catharina V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Catharina V

Ligging goed. Love die rivier.

Akkommodasie voldoende. Great, sal weer besoek.

Lizette H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette H

Nie as dit reën nie.

Ons het in die 2x cabins gebly wat buite-kombuise het, en toe reën dit, wat totale chaos was en baie ongerieflik. Lieflik andersins en dit was heerlik om ons 2 hondjies te kon saam neem. Martha het ons vreeslik mooi ontvang.

Bronwyn S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn S

Nice, affordable river stay.

Not very clean but neat and well equipped.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Shirley V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Shirley V

Groot teleurstelling!

Absolute wanvoorstelling. Het niks verder om te sê oor die Fly Fishing plek nie! Bly net ver weg.

Fly Fishing Paradise se terugvoer

Goeie dag Shirley.
Kan jy asb vir ons verduidelik waaroor jy ongelukkig was en wat presies jy as 'n wanvoospelling gevind het dat ons daaraan kan werk asb.

Groete
Yvonne

Fly Fishing Paradise
Peter D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Lekker rustige naweek kuier met goeie vriende.

Ons vriende het die kuier by Fly Fishing Paradise baie geniet. Ons sal verseker weer terugkeer. Jerry was definitief die ster van die naweek.

Kimberly B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberly B

Amazing.

Such an amazing place, my husband and I and our dogs had such a great time. Will definitely be back very soon.

Tracey K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey K

As always. Fantastic!

Really a great river relaxation destination. We love it!

Michael H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

Rustig en baie bekostigbaar met x mense wat daar werk wat altyd sorg dat jy vars sakke in die asbkikke het en dat jou braai-area skoon is.

Dankie vir Fly Fishing Paradise vir die geleendheid en die wegbreek, en skoon plekkie, puik diens.

Hennie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie lekker.

Dit was baie rustig en vreedsaam.

Tracey K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey K

Really fantastic. Amazing place.

Relaxing, on the river home. A genuine home away from home. Just better.

Piero D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piero D

Tranquility at it's best.

Nice gravel road approximately 16 km. Could only hear the river and nature. Friendly staff. Beautiful scenery. Stay was to short. Close to Parys.

Lizette S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Naweek was perfek.

Martha en Isak was ongelooflik behulp en bedagsaam. Ons het dit baie geniet.

Hermanus S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus S

Baie rustig langs die rivier en 'n baie oulike dorpie.

Ons het lekker ontspan, weg van die daaglikse dinge en kon lekker rus. Martha het ons vriendelik verwelkom.

Deon G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon G

Baie lekker. Sal weer kom.

Carel en Martha was uitstaande. Altyd bereid om te luister en te help.

Deon G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Dit regtig baie geniet.

Martha was altyd daar om te help.

Celine V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celine V

Vreeslik mooi, stil en rustig!

Skoon en netjies, baie lekker gebly.

Richard O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard O

Rustig, gerieflik.

Baie lekker wegbreek uit die stad. Geniet die natuur. Sal weer besoek.

Cornelia B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia B

Baie rustige plek langs die rivier. Het baie lekker gerus en ontspan. Baie dankie.

Baie rustige plekkie vir ontspan en kuier.

Elize C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize C

Pure rustigheid.

Die boshut was 'n besonderse touch, het dit geniet, love die diere wat so rondloop.

Celeste P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste P

Baie lekker.

Baie lekker en het geniet.

Hein K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K

Lekker rustig langs die rivier. Mooi uitsig.

Verblyf is eenvoudig maar gerieflik, skoon en netjies, baie rustig met 'n mooi uitsig op die rivier, kon my 2 hondjies saamneem, sal weer daar gaan kuier.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Retha S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S

Pragtig. Rustig.

Dit was 'n heerlike wegbreek in 'n goed toegeruste huis.

Abraham Johannes L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham Johannes L

Baie rustig. Natuur uitstekend.

Gaan vir seker weer daar bespreek. Die buurplaas se lig skyn so bietjie sleg in Kabous se slaapkamer in. Hou mens bietjie wakker in die nag. Glo bestuur sal dit gou kan aanspreek.

Fly Fishing Paradise se terugvoer

Hi Johan, dankie vir jou terugvoering ,ons het al met buurplaas gepraat,maar sal seker maar net meer duk gordyne moet opsit

Fly Fishing Paradise
Lindie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie S

Very nice!

The place is clean quiet and amazing. Well done, thank you for the good service.

Marilee W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilee W

Baie mooi, skoon en rustig

Baie mooi. Die personeel is baie vriendelik. Het die natuurskoon geniet en die blyplek was baie gerieflik en skoon. Sal vir seker weer gaan.

Eloff L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloff L

Will definitely visit Fly Fishing Paradise again!

Staff is friendly and helpful. I recommend an outside covered area at the braai (when it rains) and a rubbish bin. Cabous Unit is comfy and spacious and ideally located (separate) - absolutely loved it! Appreciated hot water showers and back-up solar lights. Loved the animals and enjoyed the frequent visits from the emus. Already planning our next visit!

Carla L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L

Perfek vir 'n rustige wegbreek! Die huisie het al die basiese benodighede en die uitsig van die dek oor die rivier is fantasties.

Ons sal Fly Fishing Paradise beslis weer besoek en vir enige iemand aanbeveel. Die omgewing en atmosfeer is salig en rustig en die huisie so na aan die rivier is beslis die hoogtepunt elke oggend en aand. Die twee emus was iets besonders en ons het hulle baie geniet. Die ligging is ideaal, net ver genoeg van die dorp om regtig stilte te kan ervaar, maar naby genoeg dat jy kan inry dorp toe of na ander plekke gaan. Die personeel was vriendelik en die huisie is baie netjies en ook prakties. Die feit dat ons maklik kon kom en gaan sonder moeite was baie gerieflik. Ons sal graag weer in die somer teruggaan!

Danie N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Ons wou gaan rus en ons het. Baie rusitige, boomryke omgewing, plaasatmosfeer.

Een ding wat ek moet noem, toe ons so 14:15 daar aankom, was ons eenheid reeds geneem (Gus). Ons het toe Ronan geneem met dieselfde uitleg. Persoon het genoem dat sy besprekingsdokument ook Gus gespesifiseer het (nie seker deur wie bespreek). Gelukkig het niemand ons kom uitskop nie. So, jul moet kyk na besprekingsproses. Ook gemis dat eienaar glad nie eers kom groet het nie maar die twee persone in beheer was vriendelik en ten volle instaat om hul werk te doen.

Fly Fishing Paradise se terugvoer

Hi Danie
Ons gebruik maar net Ronan en Gus se name om daardie 2 hutte te identifiseer, hul is presies dieselfde.
Die eienaar bly in Namibia en nie op die eiendom nie, daar is net 'n man van Parys self wat omsien na die eiendom, maar gaste word na gekyk deur Martha en Isak.

Fly Fishing Paradise
Jaco S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Baie lekker

Die plek gaan net beter word as al die verbeteringe klaar is.

Harold C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harold C

Peaceful.

Very private from each.

Michelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V

Peaceful and private.

Although we stayed for only one night - it was great.

Mariska N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska N

Mooi plekkie, maar swak diens.

Die eienaars het vooraf bevestig dat ons vroeër as die inboektyd kan aanmeld. Ons het egter eers om 15:00 gearriveer, net om te vind dat die personeel nie van ons koms bewus was nie en die huisie nog skoongemaak moes word na die vorige gaste. Ons moes toe vir omtrent 'n uur buite rondstaan om vir hulle te wag. Die "hot tub" langs die rivier is vir ons gevul en warm gemaak, maar was eers na donker gereed en daar is geen beligting nie. Die volgende oggend was daar beurtkrag en sommer terselfdertyd ook geen water nie, so ons kon nie was of eet of selfs net koffie maak nie. Ek voel dat daar darem voorsiening gemaak moet word dat die basiese geriewe in plek is vir sulke gevalle, soos 'n kragopwekker of sonkrag. 'n Verwarmer sal ook lekker wees vir die uiters koue aande in die winter. Nog iets wat ons gemis het, was 'n slaaibak. Die eienaars woon blykbaar buite ons landsgrense en dit lyk of die gebrek aan toesig 'n negatiewe effek op die diens het. Daar was niemand om ons met ons aankoms te verwelkom nie. Die huisie is wel baie oulik ingerig en op die oewer van die Vaalrivier met 'n stoepie en braai wat oor die kabbelende rivier uitkyk. Die wild loop vry tot teen die huisie. Dis 'n baie mooi, rustige omgewing.

Thuanitha P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Thuanitha P

Die rivier is vreeslik mooi

Dis waarlik n mooi stuk grond en rivier maar d eenheid was 'n geweldige teleurstelling vir die bedrag wat ons vir die 2 nagte betaal het. Ons het slegs 1 aand geslaap en nie kans gesien v nog 'n aand nie. Ruit langs die toilet was gebreek, die dekor is 'n nagmerrie - niks pas bymekaar nie. Kombuis is ok maar die laaie het nie runners nie maak moeilik oop en toe. Die uitsig reg voor is mooi maar regs is 'n murasie en links 'n French drein wat net met geroeste sinke toe is. Daar is nie 'n sementblad met 'n inspeksie gat nie. Dis baie gevaarlik en lelik om te sien. Krag was af a.g.v 'n storm daar was 'n lig maar die stoof, ketel en mikrogolf kon dus nie werk nie. Ek sou 'n gasstoof voorstel dan kan mens kos maak en water kook vir koffie. Daar was ook geen water as die krag af is nie so jy kan nie toilet trek of handewas nie. Mens kan nie staatmaak op Eskom of die weer nie so ek dink beplan beter. As mens ure op die pad was en nog 'n lang sinkplaat pad ry, wil jy kan eet en stort en in die bed klim. Ons het vreeslik koud gekry. Dun goedkoop duvet en net n paslaken. Ek wens mense kan van die plekke sien waar ons die vakansie gebly het. Vir R1000 per nag kry jy Egiptiese katoenlinne, elektriese kombers, vereduvet en gas sodat jy nie eers agter kom die krag is af nie. Ek was regtig omgekrap oor die bedrag wat ons betaal het en wat ons daarvoor gekry het. Waarde v geld is 'n 0. Daar word 'n nuwe eenheid gebou wat ek sien darem teëls in het - hopelik word daar meer moeite gedoen met sy dekor.

Yolandi V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Wegbreek vir my en my man.

Dit was die mooiste, rustigste plekkie wat ek nog ooit gesien het. Amazing gewees. Wens ons kon bly.

Sustien N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sustien N

Baie relaxing.

Die host en haar man is fantastiese mense. Sou daarvan gehou het as daar meer kon wees om te doen. Die kamers is uitstekend en skoon. Die braai-area is perfek. Sal vir seker binnekort weer gaan. Was baie ontspannend, skoon en netjies.

Nico V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nico V

Baie teleurstellend.

Pragtige ligging langs die rivier met wild wat oral rondloop, maar dis ook al positief. Met ons aankoms 5 uur die middag was hulle nog besig om skoon te maak. Ons het rustig gewag dat 'n vriendelike Marta klaar skoonmaak. Dit is vanselfsprekend dat jy op 'n plaas langs 'n rivier op verskillende insekte gaan afkom, maar die plek wemel ongelukkig van die spinnekoppe, in die grasdak, kaste, beddens, gordyne en onder die kussings. Dit was van so aard dat ons in ons motors gaan slaap het. Die eienaar se antwoord op dit was "ek weet nie hoekom SMS jy my nie. Ek is in Namibia. Boek dan uit en kry 'n plek in die dorp." Die krag het heeltyd getrip a.g.v. n kortsluiting, so ons moes bedlampe gebruik het om te sien waar ons beweeg in die huis. Beide storte se dreine was ook verstop. Daar is slegs 'n enkel LNB op die DStv-skottel, so 'n PVR of Explorer decoder werk nie. Ek is seker met beter bestuur kan dit 'n baie lekker plek wees.

Fly Fishing Paradise se terugvoer

Daar het elke aand mense geslaap in die bungalow en niemand het gekla nie,die eenheid is splinternuut gebou en daar mag dalk nog klein probleme wees wat opduik.Maar dat dit vol spinnekoppe was is n grap,plek is splinternuut.
Maar toe die opsigter verby gaan om alles te kyk was daar geen probleem nie,maar toe die alchol later die aand inskop toe stuur hul heeltyd boodskappe.
Ons het fotos geneem van hoe dit gelyk het van drank glase .
Ons het ook teruvoering gekry van mense wat net die aand voor dit daar geslaap het en geen probleem gehad het nie.
Net die hoof slaapkamer se ligte het ge trip maar daar was bedlampies langs die bed,maar hul was so onder die invloed of besig om te kla dat hul dit nie kon besef tot werkers dit vir hul uitwys nie.
Daar word elke dag nuwe beddegoed oorgetrek so dit is onmoontlik dat daar enige spinnekoppe was in die beddens.
Ek neem aan hul het deure heeltyd oopgelos

Fly Fishing Paradise
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die S1053, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bada5608e4fe0cea44845c92b580cd78e4078623ca3a2f0d6836638da1c9c1bb520c874339795981cd187a234381082c532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R440 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 Off S1053 Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.819227133886 27.515483620866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang