Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fly Fishing Paradise

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die S1053, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fly Fishing Paradise is op die oewer van die Vaalrivier geleë en bied 'n ontspanne wegbreek net 15 km vanaf Parys.

Gaste het 'n keuse van grasdak-eenhede wat slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste het. Drie eenhede beskik oor 2 slaapkamers en die ander eenhede is elk oopplan en het koninggrootte-beddens of koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens. Elkeen van die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, of 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is privaat sitareas met TV's met OpenView. Gaste kan hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring om na meer DStv-kanale te kyk.

Die eenhede lei elk na 'n stoep en braaigeriewe is beskikbaar.

Die houthuisies is baie basies, het slaapplek vir 2 gaste en 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n buitekombuis, 'n kaggel en koffie- en teemaakgeriewe in. Hierdie huisies het nie TV's of WiFi nie en is 200 m vanaf die rivier.

Fly Fishing Paradise het 'n gemeenskaplike swembad, visvang-areas en elke eenheid het 'n privaat houtvuur-warmbad, maar gaste moet asb. hul eie out verskaf. Wild loop vrylik rond en gaste kan die weidende springbokke en wildebeeste dophou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marcus M
Gesin met tieners
5.0
Relaxing and tranquil. River peaceful. Enjoyable stay - wonderful that there is a no noise, i.e. loud music rule. Able to enjoy the bea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Celeste W
Gesin met klein kinders
5.0
Would recommend. 2nd visit. Was totally relaxing. The rugby was also shown in the Lapa. Staff very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Sheryl B
Saam met vriende
5.0
It was nice. It was good, won't mind going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Rita M
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Baie lekker naweek gewees, baie rustig.
Nov 2024
Celeste W
Saam met vriende
5.0
Relaxing, tranquil. Thoroughly enjoyed our stay. We enjoyed it so much we even booked again. Relaxing, peaceful. The river flows fast s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die S1053, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Fly Fishing Paradise het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die S1053, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bada5608e4fe0cea44845c92b580cd78e4078623ca3a2f0d6836638da1c9c1bb520c874339795981cd187a234381082c532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 Off S1053 Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.819227133886 27.515483620866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang