Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fly Fishing Paradise

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die S1053, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fly Fishing Paradise is op die oewer van die Vaalrivier geleë en bied gaste 'n ontspanne wegbreek net 15 km vanaf Parys.

Gaste het 'n keuse van grasdak-eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Drie van die eenhede beskik oor 2 slaapkamers en die ander eenhede is almal oopplan en gemeubileer met koninggrootte-beddens of koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens. Elkeen van die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof of 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in privaat sitkamers wat toegerus is met TV's met OpenView. Gaste is welkom om hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saam te bring om na meer DStv-kanale te kyk.

Die houthutte is baie basies, geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n buitekombuis, 'n kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie hutte het nie TV's of WiFi nie en is 200 m van die rivier af geleë.

Fly Fishing Paradise bied 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te gebruik, en visvangareas, en elke eenheid het sy eie privaat houtvuur-bubbelbad; gaste moet asseblief hul eie hout vir die borrelbad saambring. Wild loop vrylik rond en gaste kan die weidende springbokke en wildebeeste dophou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Barbie V
5.0
We really had a very nice and relaxed time. Well organised, clean and very friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Dewaldt L
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig langs die rivier. Netjiese, goed ingerigte eenheid lekker teenaan die rivier waar ons rustig kon visvang. Die warmbad is ook 'n lekker bonus.
Des 2024
Marcus M
Gesin met tieners
5.0
Relaxing and tranquil. River peaceful. Enjoyable stay - wonderful that there is a no noise, i.e. loud music rule. Able to enjoy the bea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Celeste W
Gesin met klein kinders
5.0
Would recommend. 2nd visit. Was totally relaxing. The rugby was also shown in the Lapa. Staff very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Sheryl B
Saam met vriende
5.0
It was nice. It was good, won't mind going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die S1053, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Fly Fishing Paradise het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die S1053, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bada5608e4fe0cea44845c92b580cd78e4078623ca3a2f0d6836638da1c9c1bb520c874339795981cd187a234381082c532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 Off S1053 Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.819227133886 27.515483620866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang