Fontana Di Gioia Apartments
Beskrywing
Woonstel 1 is op die boonste verdieping van die huis geleë en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike sitplek en 2 enkelbeddens vir kinders. Die sitarea het ook 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Buite op die privaat balkon is daar gemaklike buitemeubels en 'n Weber-braai. Die balkon bied 'n pragtige uitsig oor die see.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is verbode op die perseel.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bessiestraat 39, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang