Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fonteinhutte Self-catering Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Densil D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beslus waarde vir geld. Baie rustig, lekker naby die strand en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lekker. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Het goed gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Absoluut fantasties. Heerlik, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Die verblyf was aangenaam. Dit was ons eerste ervaring van Jongensfontein en ons was aangenaam verras. Die geriewe en toerusting was voldoende en op standaard. Baie veilige en rustige omgewing. Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Rustig, naby die see en veilig. Ons het baie lekker gebly. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek het, is die toilet moes ek eers skoonmaak, want dit was vuil.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Armand
Fonteinhutte Self-catering Apartments
Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem dit dadelik op met ons skoonmakers. Soos ons u versoek het, moes u dit dadelik onder ons aandag gebring het sodat ons dit onmiddellik kon regstel.

Ina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike verblyf. Ons het heerlik gebly, baie dankie! Uitstekende ligging! Net 'n aanbeveling, daar kan dalk een of 2 loadshedding-ligte ingesit word?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armand
Fonteinhutte Self-catering Apartments
Ongelukkig het ons wel dit gedoen, maar dit word te gereeld gesteel en ons moes dit staak. Ons sal dit weer oorweeg.

Ian K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlik! Ons het lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Enjoyable, and very central! Very nice stay, close to the beach, would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Netta C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Lekker en gerieflik. Heerlik gebly en beste gasheer. Kan aanbeveel dat dit bietjie skoner en netjieser kan wees. Die TV en DStv se kontroles het nie gewerk en klank kon nie harder gesit word nie. Baie dankie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Armand
Fonteinhutte Self-catering Apartments
Baie dankie vir die terugvoering - ons sal dadelik werk daarvan maak. Ek is net teleurgesteld dat met aankoms, het ons jou persoonlik versoek om enige probleme dadelik aan ons te rapporteer. Ons het geen probleem met jou kommentaar wat jy hier geplaas het nie, maar jy kon darem vir ons laat weet het van die probleme. Ons kantoor is 20m van jou eenheid gewees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 208

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R720
R 720 R 540
per nag (plek vir 5)
Vanaf R720
R 720 R 540
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinhutte, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb93f79b73c08373a1e14ace7059117ecad538c7d19caf06136f86ee548b9fbcd264ee2f3af0e971732e5c7335d273dd73992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R540 per nag (plek vir 5) 74 5 1 5 Fonteinhutte Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.426367138204 21.337388992833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang