Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Fonteinhutte Self-catering Apartments

Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
Mo.
31ste31Mrt
Di.
1ste1Apr
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
Mosselkraker, Galjoen, Kabelj...
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
Blaasoppie
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
Perekil
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
Steenbras
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
Karel Grootoog
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
Roman
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2025 tot 10 Okt 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Mosselkraker, Galjoen, Kabeljou, Kaapse Nooientjie
Selfsorg
Blaasoppie
Selfsorg
Perekil
Selfsorg
Steenbras
Selfsorg
Karel Grootoog
Selfsorg
Roman
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Elke eenheid bied slaapplek aan 'n maksimum van 4 gaste ouer as 12 jaar en 1 persoon onder die ouderdom van 12 jaar.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar met elke bevestigde bespreking en sal terugbetaal word binne 7 werksdae na vertrek of na die eenheid skoongemaak en nagegaan is.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings, skottelgoedseep ens.
Beddegoed en handdoeke word nie voorsien nie. Beddegoed kan wel gehuur word.
Tjeks word nie aanvaar nie. Masercard/VISA word wel aanvaar.
Die sleutels moet opgetel en weer afgegee word by die kantore wat in die woonstelle agter Seesig Supermark is. Geen sleutels sal oorhandig word indien die volledige uitstaande balans en die breekskadedeposito nie in geheel betaal is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R720
R 720 R 540
per nag (plek vir 5)
Vanaf R720
R 720 R 540
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinhutte, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb93f79b73c08373a1e14ace7059117ecad538c7d19caf06136f86ee548b9fbcd264ee2f3af0e971732e5c7335d273dd73992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R540 per nag (plek vir 5) 75 5 1 5 Fonteinhutte Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.426367138204 21.337388992833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456