Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ford Outpost

Tentekamp
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charlgrove Plaas, Southwell, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R10 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Ford Outpost is oorspronklik deur die Ford- en Melvill-families gebou wat die Oos-Kaapse erfenis en buitelewe waardeer. Dit is aanvanklik as 'n privaat toevlugsoord vir familie en vriende gebou, maar is nou 'n spesiale toevlugsoord wat almal kan geniet.

Hierdie kamp bied 'n rustieke Afrika-ervaring, deurdagte geriewe en het slaapplek vir 8 volwassenes en 3 kinders. Daar is 4 tente wat óf dubbelbeddens óf enkelbeddens het. Daar is 'n paar beddens in van die tente wat vir kinders is. Daar is 3 badkamers wat elk 'n stort het en 2 van hierdie badkamers is en suite.

Dié kamp het 'n hoofleeftent wat as die hoofleefarea dien en beskik oor sitplek en 'n etenstafel. Hierdie tent beskik ook oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof en 'n yskas toegerus is. Elke tent het sy eie stoep. Die hooftent het ook 'n stoep met 'n hangmat.

Daar is 'n vuurput en 'n plonspoel. Ford Outpost skuil op 'n privaat plaas langs een van die Oos-Kaap se eksklusiewe Groot Vyf-wildreservate en is net 'n hanetreetjie vanaf Kenton-on-Sea.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ligging

  • Charlgrove Plaas, Southwell, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R10 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charlgrove Plaas, Southwell, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1df26d8db76507b057b5bf59990f1185966aaa631c10edf57df7ed8eef38ac047a62ca04244ac197189bff25a441ca76f108?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 800 per nag, vir 8 mense Charlgrove Farm Southwell 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.60594667866 26.679314305854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang