Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Cabin @ Storm's Hollow

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Respekteer asb. die wild en natuur op die plaas.
Oop vure word nie toegelaat nie, behalwe in die kaggel.
Moenie 'n vuur in die kaggel sonder toesig los nie.
Gebruik asb. water en elektrisiteit spaarsamig, want sonkrag en reënwater word gebruik.
Beperk geraasvlakke. Harde musiek word nie toegelaat nie.
Hou by die aangewese staproetes in die woud.
Moenie hout in die bos optel of versamel nie.
Let wel: Die kothuis het 'n septiese-tenkstelsel. Moet asb. nie enige vreemde voorwerpe in die toilette afspoel nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Huysoord, Plaas 487, Erfdeel 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ae91a184a2028c5d509bb4d92cdd7b5bde866d2ff90cdcdc669c276696e80b46529708b1b9d27c85a61e7e6bf8d8ecb93b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) Hoof Road Huysoord, Farm 487, Portion 2 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.028044565623 23.317655690807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang