Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Edge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marlein V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Too short, I will go back. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

'n Plek van rus en vrede in die pragtigste natuurskoon. Ons is terug na 20 jaar en die plek is mooier as ooit tevore. Goed versorg met mooi uitbreidings en uitstekende persoonlike diens. Hierdie is 'n enige tyd van die jaar-wegbreekplek. Ons is mal oor die winter hier, want die huisies is heerlik gesellig. Die kaggeltjie altyd 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Forest Edge
Dankie vir julle resensie en ondersteuning Johan, ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle het weer kom kuier en dit so baie geniet. Moet nie weer 20 jaar wag nie julle.

Lena H
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Pragtige natuurskoon, rustigheid en stilte in 'n lieflike huisie met alles wat 'n mens benodig. As jy hou van rustigheid en kalmte, weg van die stad, is Forest Edge vir jou. Behalwe vir die veraf geluide vanaf 'n skietbaan op een van die nabygeleë plase oor naweke of 'n trekker in die week, kan jy werklikwaar ontspan en die natuur waardeer uit die privaatheid van jou eie hangmat op jou stoep wat woudwaarts wys. (Mens raak vinnig gewoond aan die enkele geweerskote en trekkerenjin as mens besef wat dit is en dit wys mens hoe ver klank kan trek in so 'n stil plek). Die opsigter en sy vrou is dierbare vriendelike mense en die skoonmaak van die huisie is op so 'n manier gedoen dat mens vir geen oomblik gevoel het daar word inbraak op mens se privaatheid gemaak nie. As te ware, die huisie voel so privaat dat mens selfs nie bewus is van die ander gaste nie. Die huisie is toegerus met al die toebehore waaroor jy kan droom om op so 'n verblyf te benodig, met 'n paar ekstras soos buitestort, hangmat, piekniekkombers, boeke en DVD's. Ek hoop om binnekort weer 'n besoek af te lê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Forest Edge
Baie dankie vir jou mooi woorde en ge-detaileerde terugvoer Lena. Ons waardeer jou ondersteuning opreg. Ons sien uit daarna om jou binnekort weer te verwelkom by ons woud paradys. Vriendelike Woud Groete.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Great. Lovely - the fireplace was great for cold nights. The outdoor shower was a nice feature, even in winter (as long as it's not raining).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Koos S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Drie-dag besoek saam met my vrou. Baie mooi cottage. Die pad is nie die beste vir 'n klein kar nie. Staproetes is lekker naby en teen 'n goeie prys. Ons het baie lekker hier gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Forest Edge
Baie Dankie vir julle ondersteuning en resensie Koos, ons waardeer dit opreg! Ons is baie bly julle het Forest Edge en die Knysna woud so baie saam met ons geniet. Wat die stukkie grondpad aan betref, ons het dit geraporteer aan die Provinsiale Paaie Dept en hullle werk daaraan om dit reg te maak na die erge reens en verspoelings wat ons so paar weke terug gehad het.

Mareli S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Incredible peace and tranquillity. A piece of paradise. Enormously recommended. A beautiful sanctuary at the edge of the Knysna forest. Perfect for unwinding, shutting out the bustle of the 'real world'. Cottages are quaint and well appointed with everything you need. Lovely small touches like fresh flowers make the experience even more lovely. Great staff. Easy access to some of the most beautiful walks in our country. Forest Edge is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Forest Edge
Thanks for the kind words and your support Lelani. We’re SO happy that you guys had such a good time with us in the Knysna forest. Hope to welcome you guys back soon.

Daniel K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Relaxing break away weekend at Forest Edge . We enjoyed the welcome by the host, excellent quality and attention to detail in the units, the books available, good quality Wi-Fi. The property is well kept and neat. Tranquil surroundings in refreshing to be so close to the forest. We enjoyed Forest walks. Great Fun!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Forest Edge
Thanks for the kind words and review Julian, We're so happy that you guys had a good time with us here in the Knysna forest and we can't wait to welcome you back. Kind forest greetings.

Frik B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2021

Heerlike, rustige omgewing met paddas wat kwaak saans en voëls wat kwetter bedags. Lafenis vir die siel. Al wat gepla het, en ek het dit met die bestuur opgeneem. Ons het o.a by Forest Edge bespreek, omdat 'n koningingrootte-bed adverteer is. Dit is egter 'n dubbelbed en baie ongemaklik, die matras was ook al oud. My man moes later in die ander kamer gaan slaap het. Sal beslis weer gaan as die bed probleem opgelos is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Forest Edge
So bly julle het in geheel julle besoek aan ons geniet. So jammer oor die ongerief ivm met die bed. Ons het die reeds aangespreek en hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by ons woud paradys.

Vihaan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Fantasties. Sien sterre

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Forest Edge
Dankie vir julle ondersteuning Vihaan, ons is so bly dat julle lekker by ons woud paradys gekuier het. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 118, Bibby's Hoek, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb46Evm8aUoIU8inOjt0JYuzlf0fbwxOhZO2mCbwzLc0DRgn9Ze?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Farm 118 Bibby's Hoek, Rheenendal 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.929206920166 22.940804958343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang