Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Hall Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Leanne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beautiful serene place to stay. What a beautiful setting. We had a wonderful stay and would definitely return. The breakfast was delicious and well presented. A gem in Port Elizabeth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Was great. WiFi in my room was a bit poor (on the low side).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Was a lekker place, very beautiful garden. Friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Karin V
Kort verblyf
4.2
Des 2023

Vriendelik. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helena S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Baie mooi en gemaklike kamer. Love die dekor. Bederf met elektriese kombers op baie gemaklike bed. Lekker sjerrie op die huis. Vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
David
Forest Hall Guest House
Hi Helena, Thank you for your wonderful review. We are so pleased that you were comfortable at Forest Hall. Warmest regards, David, Zoë, and the team.

Carel Sebastiaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Puik. Puik. Puik! Het gevoel of ek in 5-ster-hotel is - ontbyt was absoluut fantasties! Ontbyt: 5-ster! Baie smaaklik en ruim porsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus B
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Fantasties in alle opsigte. My naweek was ongelukkig so besig so kon nie die Forest Hall ten volle benut nie. David is wonderlike gasheer en was met alles behulpsaam van aanwysings na waar om te gaan eet tot vervoerverwysings na laat kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Christian B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie netjies en private akommodasie. Vriendelike ontvangs. Ontbyt was baie lekker en goed voorgesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Ideaal! Wonderlike oornag- of naweek-akkommodasie vir gesin met kinders. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R1 100
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 84, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0N2ZkMTc1LWQ4OWUtNDdiMC1iY2ZjLTQwMjkzOTBjMDdhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 1 mens 21 5 1 5 84 River Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.974394901076 25.578687787056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang