Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Homes 1

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Forest Homes 1
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Liezl B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl B

Ongelooflike huis, pragtige view, droom-vakansie.

Die huis is 'n hoendervleiskry mooi plek weg van die stad se geraas. Die dek wat jou die see laat sien, groot tafel vir die familie en 'n Weber-braai! Die kombuis is ongelooflik goed toegerus. Leefarea heerlik en gemaklik. Kamers ruim en matrasse gemaak vir inlê. 2 Garages waarin ons ons goed gemaklik gestoor het. Heerlik soutswembad in die kompleks, en sekuriteit. Heerlik!

Forest Homes 1 se terugvoer

Baie bly jul het jul verblyf geniet Liezl.

Forest Homes 1
Gert G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert G

Ons het die tydjie daar baie geniet.

Forest Homes 1 is goed geleë. Heelwat van die Suidkus se besienswaardighede is naby, asook goeie swemstrande. Die huis is goed toegerus met alles wat nodig is. Die weer was soms koud en daar was bordspeletjies beskikbaar vir die kinders en volwassenes, asook DVD's wat almal kon geniet. Ons was gelukkig om vanaf die ruim stoep walvisse te sien, asook 'n groep dolfyne.

Sonia V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

Amazing.

Good location and great views.

Forest Homes 1 se terugvoer

Ek is baie bly jul het jul verblyf geniet. Baie dankie dat jul my huis so mooi opgepas het. Jul is altyd welkom.

Forest Homes 1
Sanet B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Beste 50ste verjaardag wat ek ooit kon beplan het, beter as 'n partytjie vir my man!

Dit is baie "homely", vreeslike mooi uitsig, almal is vriendelik, baie skoon en netjies. Jy voel baie "tuis". Baie veilige omgewing

Forest Homes 1 se terugvoer

Ek is baie bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie dat julle so mooi na my huis gekyk het. Julle is altyd welkom hier.

Forest Homes 1
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Livingstone-rylaan 75, Forest Homes 1, Palm Beach, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9fd5e6ad1a7094970dee74ad562e28f52447bd38f83adcf37372237897ad0bad8c46d2dad1615d4ab9258346734544c164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 75 David Livingstone Drive 1 Forest Homes 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.984095619353 30.274230168318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang