Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Homes 1

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Liezl B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Ongelooflike huis, pragtige view, droom-vakansie. Die huis is 'n hoendervleiskry mooi plek weg van die stad se geraas. Die dek wat jou die see laat sien, groot tafel vir die familie en 'n Weber-braai! Die kombuis is ongelooflik goed toegerus. Leefarea heerlik en gemaklik. Kamers ruim en matrasse gemaak vir inlê. 2 Garages waarin ons ons goed gemaklik gestoor het. Heerlik soutswembad in die kompleks, en sekuriteit. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louis
Forest Homes 1
Baie bly jul het jul verblyf geniet Liezl.

Gert G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2022

Ons het die tydjie daar baie geniet. Forest Homes 1 is goed geleë. Heelwat van die Suidkus se besienswaardighede is naby, asook goeie swemstrande. Die huis is goed toegerus met alles wat nodig is. Die weer was soms koud en daar was bordspeletjies beskikbaar vir die kinders en volwassenes, asook DVD's wat almal kon geniet. Ons was gelukkig om vanaf die ruim stoep walvisse te sien, asook 'n groep dolfyne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Amazing. Good location and great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Forest Homes 1
Ek is baie bly jul het jul verblyf geniet. Baie dankie dat jul my huis so mooi opgepas het. Jul is altyd welkom.

Sanet B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Beste 50ste verjaardag wat ek ooit kon beplan het, beter as 'n partytjie vir my man! Dit is baie "homely", vreeslike mooi uitsig, almal is vriendelik, baie skoon en netjies. Jy voel baie "tuis". Baie veilige omgewing

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Forest Homes 1
Ek is baie bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie dat julle so mooi na my huis gekyk het. Julle is altyd welkom hier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Livingstone-rylaan 75, Forest Homes 1, Palm Beach, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9fd5e6ad1a7094970dee74ad562e28f52447bd38f83adcf37372237897ad0bad8c46d2dad1615d4ab9258346734544c164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 75 David Livingstone Drive 1 Forest Homes 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.984095619353 30.274230168318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang