Fossil Farm BnB
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en badhanddoeke toegerus. Daar is vrugte, jogurt, pap en sap in die yskas. Die kamer het 'n privaat ingang wat na 'n stoep oopmaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Geen maaltye word voorsien nie. Tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit is in elke kamer beskikbaar en daar is twee restaurante binne 5 km.
Huisreëls
Daar is vriendelike honde op die plaas wat jou met aankoms sal verwelkom.
Die swembad is nie kindervriendelik nie. Toesig te alle tye word vereis.
Die selfsorgkothuis en kamers kan daagliks teen 'n ekstra fooi skoongemaak word indien nodig, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae. Dit kan direk met die instansie gereël word.
Geen privaat partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. 'n Babakot kan op versoek voorsien word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en badhanddoeke toegerus. Daar is vrugte, pap en sap in die yskas. Die kamer het 'n privaat ingang wat na 'n stoep oopmaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Geen maaltye word voorsien nie. Tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit is in elke kamer beskikbaar en daar is twee restaurante binne 5 km.
Huisreëls
Daar is vriendelike honde op die plaas wat jou met aankoms sal verwelkom.
Die swembad is nie kindervriendelik nie. Toesig te alle tye word vereis.
Die selfsorgkothuis en kamers kan daagliks teen 'n ekstra fooi skoongemaak word indien nodig, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae. Dit kan direk met die instansie gereël word.
Geen privaat partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tuinkothuis is in die skadu van 'n kremetartboom en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers, en die derde slaapkamer het toegang tot 'n aparte badkamer. Die badkamers het storte. Die kothuis beskik oor 'n kombuisie, sitkamer en eetarea en is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n sitarea met 'n uitsig oor die tuin. Die sitarea het 'n groot lessenaar ideaal vir sakereisigers. Daar is braaigeriewe op die stoep beskikbaar. Die kothuis het 'n privaat ingang, parkeerplek en 'n toesluitbare fietsloods indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is vriendelike honde op die plaas wat jou met aankoms sal verwelkom.
Die swembad is nie kindervriendelik nie. Toesig te alle tye word vereis.
Die selfsorgkothuis en kamers kan daagliks teen 'n ekstra fooi skoongemaak word indien nodig, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae. Dit kan direk met die instansie gereël word.
Geen privaat partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fossil Farm, R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang