Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fossil Farm BnB

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Olga R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Was daar vir die Horing en Doring fees en het 'n wonderlike naweek gehad. Fossil Farm Guest House was die perfekte plek gewees, het alles wat jy nodig het. Naby genoeg om vir die dag Sudwanna of Hluhluwe wildtuin toe te gaan en terug te kom vir 'n lekker swem, braai en gesellige gemaklike kamers. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam asook haar werkers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie rustig en geen geraas. Die bietjie tyd wat ons daar was, was dit rustig en stil. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilary
Fossil Farm BnB
Dankie Lindie. Julle was wonderlike gaste. Ek hoop julle kom gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hilary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fossil Farm, R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa31ea7399fd46487808d2fc5b5599c555f6d9f1f5ec18d813986a14d5e12a356575896cf3d1e9c0adbcebf3456c38d4de3c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Fossil Farm R22 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -27.9146031 32.3517584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang