FOUR On Kings
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Nov 2024 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kings-weg 4, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 600R1 120 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
FOUR On Kings is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Seepunt in die Wes-Kaap.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, slim-TV en vinnige WiFi. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele. Gaste kan ook buite onder die sterre maaltye geniet.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die woonstel is naby restaurante, koffiewinkels en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Safeera Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kings-weg 4, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink FOUR On Kings het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kings-weg 4, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang