Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Four Steenbras

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rosa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Four Steenbras
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Teresa H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa H

Heerlik gebly.

Gerieflik en baie netjies.

Juenesse D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juenesse D

Baie lekker familie kuier in baie goed toegeruste huis.

Die eienaars is lieflike mense! So vriendelik en het die huis baie lekker toegerus. Daar was al die nodige skoonmaakmiddels, selfs koffie, tee en beskuit. Ook kerse vir loadshedding en hout vir lekker vuurmaak! Ons het baie lekker gebly en sal dit enige tyd aanbeveel.

Thabiet W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thabiet W

Great stay, spacious house.

Neat 8 sleeper house, spacious and clean.

Jurie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie M

Lekker en rustig.

Besig met aanbouings, plekkie was baie vol stof met geen skottelgoedseep nie. Gasvrou was te besig met ander verpligtinge en het geen aandag gegee aan ons behoeftes nie. Met beurtkrag was al die ligte se batterye pap gewees, daar was wel kerse, maar nie genoeg nie. Verder het ons baie lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbras-straat 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe28e8f6fa6d32049af720aad21d32db2bcb924ab910a3f6d1339485536df9ff921cc86985fc7de014946b209d5cc1f6face3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 4 Steenbras Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.801211898812 20.047644001618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang