Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox Hill Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal beslis iemand aanbeveel om daar te gaan bly. Die tydjie wat ons daar spandeer het, was baie lekker; al die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A true gem! Ons het werklik heerlik gekuier. Liezl is great en maak mens baie gemaklik voel. Haar kreatiwiteit is besonders. Ek het 'n gloeilamp met vere in gekoop wat Liezl gemaak het! Baie unieke idee! Fox Meadow - ek het amper nie woorde nie! Om in die bad te lê en kyk na die vuur in die massiewe kaggel is helend. Die binnenshuise versiering is presies waarvan ek hou. Baie tuis gevoel. Ek het ook al die klein details waardeer soos bv. die sherry. Ons sal vir seker graag weer wil kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Elegant, romanties & puik ligging! Ons was ontsettend gelukkig met die gastehuis. Baie, baie dankie. Al ons versoeke was met 'n glimlag hanteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik verblyf in Dullstroom aan te beveel. Puik, het heerlik gebly. Baie sentraal en ideaal vir verblyf, sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dwayne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

I'll do it again. We really loved the property. It was clean, cosy and an absolute dream for a quick little getaway. A microwave would be beneficial; we need a way to pop that corn whilst cuddled up in front of the fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely breathtaking! Fox's Meadow was absolutely gorgeous! Perfect for a short stay for a couple just looking to break away! Breathtaking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oorgeslaap vir twee aande. Pragtige kamer met baie atmosfeer. Het 'n klein yskassie met tee/koffie geriewe, moet egter uiteet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die kuier was 'n heerlike wegbreek saam met vriende. Fox Hill is 'n pragtige plek met mooi dekor en is baie netjies afgerond. Baie detail en goeie diens maak die plekkie absolute móét as bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Cosy. Ek het 'n paar mense al van die plekkie vertel. Was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Highly recommend Fox's Meadow for a romantic getaway. Our time at Fox Hill Guest House was truly delightful. We stayed in Fox's Meadow for the weekend. The room is private and luxuriously furnished. Jacqui assisted with my additional requests, and that truly made our experience unforgettable. Walking distance from most restaurants. Very secure. I highly recommend it for anyone seeking a romantic getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA077a504433bd8cdcbf6de63b20ad9ac5d226b5a93f8502022c0a4b73b83c03b51be92e89136a45b49ded4ad143ef251d4f8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 67 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420349267834 30.103319436263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang