Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox Hill Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 101 resensies vir Fox Hill Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michiel M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel M

Puik verblyf in Dullstroom aan te beveel.

Puik, het heerlik gebly. Baie sentraal en ideaal vir verblyf, sal definitief weer daar oorbly.

Dwayne D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne D

I'll do it again.

We really loved the property. It was clean, cosy and an absolute dream for a quick little getaway. A microwave would be beneficial; we need a way to pop that corn whilst cuddled up in front of the fireplace.

Pieter C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Oorgeslaap vir twee aande.

Pragtige kamer met baie atmosfeer. Het 'n klein yskassie met tee/koffie geriewe, moet egter uiteet.

Clarissa E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa E

Absolutely breathtaking!

Fox's Meadow was absolutely gorgeous! Perfect for a short stay for a couple just looking to break away! Breathtaking!

Erika V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Die kuier was 'n heerlike wegbreek saam met vriende.

Fox Hill is 'n pragtige plek met mooi dekor en is baie netjies afgerond. Baie detail en goeie diens maak die plekkie absolute móét as bestemming.

Dawie P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P

Cosy.

Ek het 'n paar mense al van die plekkie vertel. Was baie lekker.

Stephan M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M

Highly recommend Fox's Meadow for a romantic getaway.

Our time at Fox Hill Guest House was truly delightful. We stayed in Fox's Meadow for the weekend. The room is private and luxuriously furnished. Jacqui assisted with my additional requests, and that truly made our experience unforgettable. Walking distance from most restaurants. Very secure. I highly recommend it for anyone seeking a romantic getaway.

Jaco B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Lekker rustige, romantiese plek.

Dit was die tweede keer wat ons by Fox Hill Guest House gebly het en het dit weer net so geniet! Jacqui het ook uit haar pad gegaan om 'n spesiale versoek uit te voer.

Marietha C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha C

Fox Hill Gastehuis, julle sal ons vir seker weer sien!

Die atmosfeer wat geskep word, sluit aan by die hele dorpie. Die dekor, kaggel, netheid en gasvryheid laat mens wens jy kan langer kuier.

Carlo E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo E

Very nice.

Amazing. Great experience.

Shaun B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B

Quiet and relaxing.

Lovely little place to escape to, decor was amazing and the place was impeccably clean. You can see the love and care that has gone into the guesthouse. Friendly and accommodating service from the host.

Fox Hill Guest House se terugvoer

Glad to hear you had a good time at Fox Hill!
Hope to see you back soon.

Fox Hill Guest House
Joanette C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanette C

Vreeslik lekker!

Ons was baie vriendelik verwelkom by Fox Hill. Dit is 'n baie oulike plek en ek sal dit vir almal aanbeveel. Dit is ook stap-afstand van al die restaurante, so die ligging is perfek!

Jacques D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Ons het Dullstroom besoek saam vriende op ons motorfietse.

Wat 'n belewenis! Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om dit so lekker moontlik vir ons te maak. Die fotos vertel nie die helfte van hoe mooi en skoon die plek was nie. Ek beveel enige tyd die gastehuis aan vir 'n onvergeetlike wegbreek in Dullstroom aan.

Jacques B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Juweeltjie op die hoofpad.

Plekkie is pragtig. Wonderlik geleë.

Gideon B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B

Baie lekker, stylvol en rustig. Probeer gerus.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was 'n goeie gasvrou en het al ons vrae dadelik beantwoord. Ons het in Fox's Meadow gebly. Die kamer is stylvol gemeubileer. Die kaggel en sherry was 'n lekker bederf. Die reën op die sinkdak het my laat terugdink aan my kinderjare.

Elizabeth Maria W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth Maria W

Snoesige verblyf in winterkoue.

Knus en gesellige blyplek. Bed in die "solder" 'n treffer - snoesig geslaap al was dit bitter koud. En die sjerrie op die tafel by die kaggel, was ook 'n wenner. Dankie ook vir wynglase - nie almal dink daaraan nie.

Fox Hill Guest House se terugvoer

Bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het! Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Fox Hill Guest House
Hendrik E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik E

Sentraal in Dullstroom.

Lekke plek, sentraal gelee met 'n mooi tuin en goed toegerus.

Katherine S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katherine S

Perfect couples getaway.

Was just lovely. The cottage was quaint, well decorated, cosy, cleverly laid out, with good linen, pillows and lots of warm blankets. Fire was burning constantly with it being mid-winter, and it was the perfect spot to celebrate an anniversary.

Charlene V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene V

Enige tyd weer besoek.

Heerlike aand gehad. Kaggel en kerse skep romantiese atmosfeer. Eenheid pragtig gemeubileer.

Hendrik D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D

Baie mooi versierde woon eenheid, vuurherd baie aangename atmosfeer.

Jy kan nie daar braai nie. Nie self catering by die plek nie.

Fox Hill Guest House se terugvoer

Hi Hendrik, baie dankie vir die mooi resensie!

Ons het 'n aparte selfsorg-huis, Fox & Hound Self Catering, waar jy wel kan braai en self kos kan maak. Fox Hill Gastehuis adverteer nie braaigeriewe nie en is romantiese akkommodasie gemik op paartjies vir 'n spesiale naweek weg.

Bespreek volgende keer gerus by Fox & Hound Self Catering, die huis is uitgerig met alles wat julle sal benodig vir braai en lekker kuier.

Fox Hill Guest House
St Clair B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
St Clair B

Anniversary.

Well deserved getaway with my wife for the weekend.

Andre R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Goed gelee.

Verblyf was goed. Staflede was professioneel.

Lizette K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Cozy and beautiful.

Heavenly! Friendly host and prompt wood delivery for the rather cold and rainy evening.

Rayno F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno F

Fox Hill, is waarde vir geld. Diens was baie goed. Jacqui was baie vriendelik en.

Was heerlik sal definitief aanbeveel.

Francois N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N

Lekker rustig en naby hoofstraat.

Baie rustig en vriendelike diens.

Deona B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deona B

Fox Hill bied pragtige akkommodasie.

Die tuin is besonders en die mense vriendelik. Sal graag weer hier bly!

Charlotte D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte D

Beste nog ooit, pragtig ingerig en gerieflik, vriendelike personeel.

Was regtig baie spesiaal, hulle het ons so laat voel, ek het 'n versoek gevra en hulle het dit tot die beste gedoen en ons was baie tevrede. Sal beslis weer kom. Dankie julle.

Fox Hill Guest House se terugvoer

Goeiedag Charlotte
Dankie vir die mooi resensie!
Ons doen graag moeite vir ons gaste hoop ons sien julle sommer gou weer.

Fox Hill Guest House
Eugenie (joekster) V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie (joekster) V

Ons het 2 nagte tuisgegaan by die lieflike Fox Hill Guest House.

Al die reëlings en inligting betyds ontvang van ons gasvrou. Die dekor is pragtig en die algehele gevoel is luuks en knus. Sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Andre D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Romantic.

Lovely romantic room.

Nico B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico B

Baie mooi kamer.

Dit was 'n koue wintersdag wat ons daar geslaap het en die kaggel, donsduvet en elektriese kombers was 'n wenner. Ons het laat gekom en hulle het op selfoon vir ons die loadshedding skedule gestuur.

Trudie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Trudie G

Plek is teklein om meer as 1 nag oor teslaap en ook vir meer as 1 persoon.

Daar is te veel onnodige goed op blad gepak, geen spasie om toiletries uit te pak of om behoorlik plek te hê om koffie te maak nie. Geen geriewe om self kos te maak of warm te maak nie. Langs blyplek is 'n vermorste spasie wat gebruik kan word om plek meer gerieflik te maak. Hangkas is te klein vir hangers, klere moet skeef hang om kas toe te maak. Geen laaie om klere in uit te pak nie, moet op bankie sit. Die webtuiste adverteer dat dit 'n B&B is, dit is onwaar. Verblyf was ongerieflik en 'n klein ongemaklike kamertjie. Geen TV nie, net DVD player met DVD's. Geen WiFi nie. Prys te hoog vir ongerief en geen fasiliteite nie.

Fox Hill Guest House se terugvoer

Goeie dag Trudie

Ek is jammer om te hoor dat jul nie jul verblyf by ons geniet het nie. Ek het lank voor jul aankoms kontak gemaak en weer fotos van die kamer gestuur en al jul vrae beantwoord. Ek het ook 'n groter kamer asook ons selfsorg huis as alternatief voorgestel aangesien jul genoem het dat jul self kos wil maak. Ek het ook genoem dat ons geen etes bedien nie aangesien ons so naby aan al die restaurante is. Jul was enige tyd gedurende jul verblyf welkom om my te kontak oor enige besware

Fox Hill Guest House
Lorezel D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorezel D

Pragtig, veilig en sentraal.

Waarde vir geld! Baie vriendelike en behulpsame diens!

Pieter E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Romantiese rustigheid in die middel van alles.

Goeie verblyf met rustige atmosfeer in die hartjie van Dullstroom.

Pieter C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Baie spesiale ervaring in 'n pragtige gatehuis met warm gasvryheid.

Die gastehuis het aan al ons verwagtinge voldoen - netjies, goed toegerus en veilig. 'n Wegbreeknaweek in 'n pragtige omgewing met opregte plattelandse gasvryheid.

Jolene D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene D

Amazing.

Sjoe daar is nie die regte woorde om die plekkie te beskryf nie. Het net een slapie gebly maar sal definitief weer teruggaan. Beste plekkie vir 'n romantiese aandjie.

Wicus V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus V

Pragtige oornagplek.

Pragtige plek en het dit baie geniet. Sal weer daar oornag.

Gary R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary R

Very quaint and country feel and the host Jacqui was fantastic.

Very happy with our stay, possibly an extra heater in mid winter, but otherwise a great stay.

Maarten R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten R

'n Romantiese wegbreek.

Fox Hill is ideaal vir 'n vinnige wegbreek, goed geleë, skoon en keurig gemeubileer. Maar die beste van alles is die vryerige katte wat op 'n reënerige aand saam met ons voor die kaggelvuur gesnoes het!

Ben B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B

Romantiese plekkie.

Ongelukkig was ons oornagverblyf bederf deur die geblêr van sjebeenmusiek wat die hele nag aangehou het. Dit het tot gevolg gehad dat ons uitgeput die volgende oggend 07:00 vertrek het en dus nie ‘n rustige Sondagoggend in Dullstroom deurgebring het nie.

Suna W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suna W

Lekker, baie mooi interior - Fox's Loft.

Sou graag meer inligting oor hoe die TV-/DVD-opset werk. Heerlike vuur met sjerrie.

Francois V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Pleaceful and serene.

Beautiful gardens. Privacy of each room and chalet was excellent.

Melanie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie D

Uitstekend.

Pragtige dekor, wonderlike ligging, goeie tariewe.

Mandy K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy K

Awesome, romantic getaway.

Loved Foxes Meadow. The room oozes romance.

Vanessa P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa P

Asemrowende plekkie

Dit is so 'n knus, romanties en amazing plekkie, alles was perfek, ons eerste huweliksherdenking was ongelooflik en ons sal Fox Hill aanbeveel vir almal. Jacqui is die wonderlikste gasvrou en dankie dat jy ons spesiale romantiese naweek so perfek gemaak het.

Mathew D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathew D

Just super awesome.

I would suggest adding a couple of waters in the fridge. Even if you charge us for them.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Net super awesome.

Ek sal voorstel dat hulle 'n paar bottels water in die yskas plaas. Selfs as hulle geld daarvoor vra.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wilma S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Fantasties!

Baie netjiese verblyf, personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Jacqui was absoluut die perfekte gasvrou. Ons sal die verblyf definitief aanbeveel vir enige iemand wat bietjie wil wegbreek vir die naweek of 'n romantiese naweek beplan. Absolute juweel van 'n plek.

Janmari K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janmari K

Pragtig, pragtig.

Pragtig en baie lekker!

Gerhardus V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus V

Was baie lekker

Sal weer soontoe gaan was baie lekker en die beste diens.

Angelique B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B

Heerlik.

Dit was baie netjies.

Samuel L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel L

Uitstekend!

Baie goeie vriendelike diens en baie netjies.

Amanda M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Baie rustig en oulik. Baie vriendelikke diens.

Lekker wegbreek!

Nadia N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N

Beautiful apartment with perfect location.

We loved staying at Fox Hill! This is a stunning private apartment in the heart of Dullies. You are on the main street, in easy walking distance to the restaurants and shops, but without the hustle and bustle. Perfect location! The apartment is beautifully and comfortably furnished and Jacqui is a stellar host, super friendly and very helpful. We can highly recommend Fox Hill!

Mariska L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L

Pragtige plek, netjies en skoon.

Wat 'n lekker wegbreek. Pragtige plek, baie netjies en skoon. Ideaal vir 'n paartjie. Sal beslis weer besoek.

Marelise S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S

Rustig, cosy.

Ons het ons kuier en die kaggel baie geniet.

Jualeen O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jualeen O

Romanties, goeie waarde vir geld.

Goeie ligging, sentraal aan al die lekker restaurante en kuierplekke.

Adele S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

We were there for only a few hours to sleep but brilliant!

Loved Teddy the ginger cat who was our sleeping partner!

Chante V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chante V

Lieflike verblyf in die mooie Dullstroom.

Gerieflike geleë in die dorp, maar steeds stil genoeg vir 'n rustige wegbreek. Pragtige tuine. Ons het ons tyd in Fox's Lair geniet!

Noqhubeni L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Noqhubeni L

Romantic.

Romantic and beautiful place, absolutely enjoyed my stay.

Martin S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

It's beautiful and amongst very cosy places to eat.

Very romantic place.

Barry J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barry J

Uiters smaakvolle verblyf.

Die chalet is smaakvol en baie netjies. Vriendelike diens van die persoon aan diens.

Amanda P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Pragtige eenheid, smaakvolle dekor, ek sal dit met gemoedsrus aanbeveel. Ons sal beslis weer by Fox Hill bly.

Ons is aanbeveel om ons motorfiets binne die eenheid vir die nag te parkeer aangesien daar heelwat motorfietse in die dorp gesteel word. Dit sou ideaal wees as daar 'n toesluitarea was. Maar nietemin, dis 'n stunning plek en beslis waarde vir geld, meer as wat ons verwag het. Die kaggel was reeds gepak met ons aankoms en die twee katkinders het die nag by ons deurgebring. Baie spesiaal.

Irving H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irving H

Very cosy, ideal for a short getaway.

We absolutely love this cottage, Jacqui the host contacted me 4 says in advance asking if there was anything additional she could arrange which I thought was a very nice touch. I just would like to mention a few things, any reason why the hairdryers are kept at reception, no mention of Wi-Fi and lastly, maybe consider some burglar bars on a few of the windows just so one can leave a few open. Otherwise this cottage is just awesome. O and sadly very noisy due to all the trucks passing through town.

Adre O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adre O

Wat 'n belewenis!

Pragtige plekkie met sorg en liefde gemeubileer. Kaggel was 'n groot en gesellige bonus in die bitter koue weer.

Tonie P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie P

Great value for money. Clean, helpful and great facilities.

Awesome people. Will definitely see them and the cats again soon.

Realta L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Realta L

Puik.

Beste diens, pragtige verblyf en veilig, sentraal in 10 jaar op Dullstroom! Welgedaan.

Marie T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Lekker gesellig en cozy.

Bo verwagting, baie dankie vir die moeite met die piekniekmandjie. Alles was perfek.

Brechta V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brechta V

Wonderlike atmosfeer

Tuine gee 'n baie romantiese atmosfeer en dekor is ook baie smaakvol

Adriaan O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan O

Baie lekker gebly, vriendelike diens.

Die bly plekkie was baie mooi en romanties, het die verblyf daar geniet en sal weer soontoe kom in die toekoms.

Sam V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam V

Absoluut idillies, romanties, dekor uit 'n ander vergete era. En die beste is daar is geen DStv nie, net 'n kaggel.

Ligging sentraal, maar tog bietjie weg van die hoofpad. Pragtige uitsig oor die tuin. Katte wat 'n melkie kom soek ─ special.

Veronica L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica L

Dis nie ons eerste keer by Fox's Hill nie en dis elke keer baie aangenaam en baie mooi. Pragtige plek.

Sien sterre.

Ronel D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Baie goeie ligging. Netjies en kompak. Ideaal vir 'n kort kuier.

Sien sterre.

Leani T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani T

Lekker gebly! Snoesig en mooi!

Katte is besonders en special! Kamer is baie netjies, sal volgende keer 'n groter eenheid kies.

Jan A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan A

Regtig pragtig ,mooi dekor en goed geleë.

Ons het die omgewing, winkels, restaurante en Mrs. Simpson baie geniet. Kan dit beslis aanbeveel!

Marna B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B

Pragtige, knus kamer, voldoende geriewe vir 'n langnaweek se verblyf.

Pragtige kamer met netjiese, skoon geriewe! Vriendelike diens!

Hugo H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo H

Gemaklike en gerieflike akkommodasie.

Ek sal dit aanbeveel vir oornag-doeleindes. Dit is ook lekker gerieflik geleë.

Nicky D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky D

Koud, maar snoesig.

Ons is warm ontvang op 'n baie koue dag. Die kaggel was reeds gepak en daar was meer as genoeg koffie en tee in die kamer beskikbaar.

Sandra D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Romantic getaway.

Lovely place, walking distance to shops and restaurants.

Kobus S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Die plekkie gee mens ’n baie lekker vibe.

Die ligging is pragtig met ‘n baie mooi ingang. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Willie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Heerlik gebly en kamer was pragtig gemeubileer. Niks te korte nie.

Fox Hill se binneshuiseversiering kan jy sien is deur 'n kenner gedoen. Keurig en pragtig. Stapafstand van al die aktiwiteite in die mooie Dullstroom.

Jakobus B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jakobus B

Pragtige meubels en heerlike bad voor kaggel!

Water het vinnig koud geraak uit geyser, sou graag wou WiFi en TV wou hê! Kamer was koud (Augustusmaand), en ons moes hout koop by Fox Hill om kamer warm te hou.

Doeke T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doeke T

Dit is gerieflik geleë en die netjiese kamers het 'n mooi, outydse karakter.

Ons is vriendelik ontvang en die kamer was skoon en alles in werkende toestand. Ons het van die Loft-kamer gehou met sy balkon, weg van die deurpad. Dit is veilig en binne loopafstand van die toeristebesienswaardighede. Ons sal dit weer graag in die toekoms wil benut.

Vian H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vian H

Skoon, uniek.

Sentraal geleë, skoon, het kaggel, warm bedde goed en badkamer was 5-ster.

Michelle H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle H

Baie aangenaam.

Al probleem wat ons ervaar het is dat ons 14:00 moes ingaan en ons kon eers 15:00.

Fox Hill Guest House se terugvoer

Hi Michelle

Dankie vir die resensie.
Ek sien jy het die diens maar power gemerk - sal jy my asb laat weet wat jul as sleg ervaar het?

Groete
Jacqui

Fox Hill Guest House
Mercia M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia M

Baie lekker plekkie! Sal enige tyd aanbeveel!

Dit was 'n heerlike tydjie weg gewees by Fox Hill. Alles was perfek, ek kan regtig nie een iets negatief oor die plek kwyt raak nie. Baie netjies en skoon, en rustig en die moeite wat hul doen is onbeskryflik.

Justine F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine F

Good.

See rating.

Jan R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Ons sal beslis weer in die Fox's Meadow oornag, want dié eeheid met sy ondervloerse verhitting en heerlike kaggel is perfek in die winter!

Wow, wat 'n ongelooflike plek! Ek en my man het vandat ons ingestap het by Fox's Meadow net bewondering gehad vir die smaakvolle dekor, die heerlike warm atmosfeer wat geskep is en 'n absolute pluspunt was natuurlik die ondervloerse verhitting en die kraffie met sjerrie! Ons sal beslis weer hiér oornag en definitief vir meer as net een aand!

Riana T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana T

Luuks!

Alles van hierdie kamer was spesiaal. Kraakvars linne, ondervloerse verhitting, kaggel met oorgenoeg hout, lieflike bad, Sherry. Loopafstand van alles. Presies wat ons wou gehad het!

Nelus A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelus A

100% wat ek voor gehoop het, sal dit beslis aan vriende aanbeveel.

Sien sterre.

Daniel A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel A

Uniek en baie rustig veral na 'n lang dag.

'n Wonderlike plekkie om weg te breek. Dis baie uniek en stylvol. Ek sal beslis Fox Hill weer besoek.

Anelé E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelé E

We just loved the old world charm, decor and cosy atmosphere!

We started our Easter weekend holiday in Dullstroom doing a road trip. We were very happy with the little romantic cottage that we booked. The host Elle and her staff were very welcoming and friendly. We will definitely return to Fox Hill. The only suggestion I would make is to add extra steps to the bathroom as they are very high.

Stephan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Die perfekte oornag-plekkie.

Ons was vriendelik verwelkom in Afrikaans. Die kamer was mooi ingerig vir een aand se slaap. Was ook maklik met ons 4 maande oue babatjie. Die kaggel in die kamer was heerlik al was dit somer. Een slegte kommentaar is dat ons 'n halfuur moes wag om in ons kamer in te gaan. Hulle het wel so gou as moontlik probeer maak om ons so vinnig as moontlik in ons kamer te laat gaan. Die opsigter van die plek, Albert, het my man ook gehelp met die waentjie. Vir seker 'n plek om te bly in Dullstroom.

Tarina S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina S

Gerieflik, gemaklik en heerlike verblyf met genoegsame privaatheid en naby aan alles in Dullstroom.

Sien sterre.

Hendria V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendria V

Dit was baie romanties en rustig. Mooi en skoon.

Mooi omgewing en die kamer was skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel vir paartjies wat 'n aand wil wegbreek.

Ja V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ja V

Netjies, net jammer hulle voorsien nie ontbyt nie.

Puik en sal dit aanbeveel en self weer daar bespreek.

Marco Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco Z

Baie oulike, romantiese verblyf.

Dit was 'n lekker plekkie om in te slaap vir die aand.

Marius M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M

Outentiek en geheimsinnig.

Fassinerende atmosfeer. Herinner my aan sekere outentieke Britse films uit 'n sekere era. Vriendelike katte.

Paul D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D

Goedgeleë akkommodasie in die dorp en doen gestand aan die beskrywing van 'n romantiese atmosfeer.

Die plek is goed ingerig met 'n baie romantiese elemente en baie aandag aan detail. Die hout vir die kaggel was welkom vir die koel aand asook die kerse en sjerrie om die prentjie te voltooi. Dit was net vreemd om nie 'n wasbakkie met 'n kraan in die onderste vertrek te hê nie, dis immers 'n selfsorg-eenheid. Die twee trappe vanaf die slaapkamer na die badkamer is gevaarlik diep met geen reëling nie. Die aanwysings volgens die GPS, asook die advertensie, lei jou na Lesedistraat aan die agterkant van die eiendom, wat moeilik sigbaar is in die donker.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
John L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John L

Aangenaam, maar baie klein en beperk.

Ons het lekker geslaap maar die plekkie is baie baie klein en nie regtig geskik vir 2 volwassenes nie. Miskien meer vir enkellopende persoon.

Louis C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

Gerieflik naby aan die dorp en gemaklike, skoon verblyf.

Ons het lekker gebly, net 'n jammerte die eenheid wat ons gekies het was so na aan die hoofpad. Die vragmotors hou blykbaar nooit op loop nie wat dit bietjie raserig maak. Die eenheid was mooi skoon en netjies en baie gemaklik. Bietjie vol met baie meubels maar dit gee 'n lekker snoesige gevoel aan die kamer. Ons het Dullstroom geniet.

Cathy S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cathy S

Pragtige plek, maar ongelukkig betaal jy vir 'n slaapplek waar jy geen slaap inkry nie.

Fox Hill is 'n pragtige, netjiese plek met 'n baie cosy atmosfeer. Ek voel baie jammer vir die gastehuise, want daar het een of ander club oopgemaak wat reg deur die nag raas en daarom kon ons glad nie slaap nie en dan ook die rede dat ek nie die gastehuis of enige ander gastehuis in daardie omgewing aanbeveel nie.

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA077a504433bd8cdcbf6de63b20ad9ac5d226b5a93f8502022c0a4b73b83c03b51be92e89136a45b49ded4ad143ef251d4f8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 67 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420349267834 30.103319436263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang