Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox Hill Guest House

Gastehuis
Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2024 tot 10 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fox Hill Guest House is sentraal in die pragtige dorpie Dullstroom, in die Hoëveld van Mpumalanga geleë. Dullstroom is die ideale oornagstop op pad na die Krugerwildtuin, Limpopo Laeveld en Mpumalanga Laeveld.

Verblyf word in 4 smaakvol versierde gastekamers aangebied, elkeen met sy eie privaat ingang en 'n uitsig oor die goed onderhoude tuin.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir gaste se voertuie.

Fox Hill Guest House is 'n rustige omgewing en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek, sakereisigers of oornaggaste wat op pad is na 'n volgende bestemming. Kom geniet 'n glasie sjerrie voor die kaggel of 'n ontspanne kerslig-borrelbad.

Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Geen DStv word voorsien nie, maar daar is gratis WiFi op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anja V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis iemand aanbeveel om daar te gaan bly. Die tydjie wat ons daar spandeer het, was baie lekker; al die personeel is baie vriendelik en behulps...
Sien meer
Okt 2024
Fanie S
Saam met lewensmaat
5.0
A true gem! Ons het werklik heerlik gekuier. Liezl is great en maak mens baie gemaklik voel. Haar kreatiwiteit is besonders. Ek het 'n gloeilamp met v...
Sien meer
Sep 2024
Hanno B
Saam met lewensmaat
5.0
Elegant, romanties & puik ligging! Ons was ontsettend gelukkig met die gastehuis. Baie, baie dankie. Al ons versoeke was met 'n glimlag hanteer.
Sep 2024
Michiel M
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf in Dullstroom aan te beveel. Puik, het heerlik gebly. Baie sentraal en ideaal vir verblyf, sal definitief weer daar oorbly.
Sep 2024
Dwayne D
Saam met lewensmaat
5.0
I'll do it again. We really loved the property. It was clean, cosy and an absolute dream for a quick little getaway. A microwave would ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Fox Hill Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA077a504433bd8cdcbf6de63b20ad9ac5d226b5a93f8502022c0a4b73b83c03b51be92e89136a45b49ded4ad143ef251d4f8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 67 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420349267834 30.103319436263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang