Foxwood House
Beskrywing
Die Onze Rust: Colin's-suite is 'n knus slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n inloopkas en 'n ruim en suite-badkamer. Die suite beskik oor lugversorging, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Onze Rust: Gladys'-suite is in die Onze Rust-vleuel wat met die son deurdrenk word, en is ingerig met 'n koninggrootte-bed, keurige meubels en 'n volledige en suite-badkamer. Verder lei die kamer ook na 'n privaat tuin. Die suite beskik oor lugversorging, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Stables Suite No.1 is 'n knus kamer met 'n koningingrootte-bed, keurige meubels en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV, 'n yskassie en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Stables-suite No.2 is 'n knus kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort. Dié suite lei na 'n beskutte veranda. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV, 'n yskassie en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Jessie's Cottage is 'n ruim suite met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n studeerkamer en 'n badkamer. Die kothuis het ook 'n kombuisie met 'n oond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kothuis het 'n eetarea wat goed toegerus is en bied 'n pragtige privaat patio. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV, ondervloerverhitting en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Onze Rust: Emmies'-suite is in die aparte Onze Rust-vleuel en is die grootste van die 3 suites in hierdie vleuel. Dit beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n luukse en suite-badkamer en keurige meubels. Die suite lei na 'n privaat tuin. Kamergeriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV, yskassie en graits WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Coach House is 'n karaktervolle en luukse suite wat lei na 'n fontynterras. Die suite het 'n koninggrootte-bed, 'n volledige en suite-badkamer en stylmeubels. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV, 'n yskassie en gratis WiFi in
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Merilyn Oates-suite het 'n knus slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n inloopkas en 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit 'n TV, yskassie en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Mary Oates-suite het 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n volledige en suite-badkamer en 'n privaat tuin. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV, yskassie en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die John Oats-suite is 'n historiese suite met 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n aantrekkamer, 'n oorspronklike 20'er badkamer en 'n groot leefkamer. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV, yskassie en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 13, Houghton, Johannesburg, 2041, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang