Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Foxwood House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dr. Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lieflik, gesellig, skoon, smaaklike ontbyt. Goed geleë, pragtige natuurskoon, pragtige kamer en baie professionele personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Foxwood House
Good Day Dr Burger Thank you for the kind words. We appreciate your patronage and hope to see you again soon. Oscar Foxwood house reservations

Dr. Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Rustig, pragtige kamer en tuin, skoon. Beleef ouwêreldse swier. Personeel baie professioneel. Kamer is lieflik. Ontbyt is heerlik en word bedien in 'n eetkamer met 'n kaggelvuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2019

'n Oase in die beton-oerwoud. Wat 'n ongelooflike mooi plek. Dit is amper soos die Mount Nelson in die middel van Kirstenbosch se tuine. Die area is rustig en boomryk. Party mense sal nie van die outydse gevoel van die kamers hou nie, maar dit het my laat welkom voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2018

Huislik en gasvry. Foxwood House is soos ‘n stukkie paradys in Johannesburg. Asemrowende tuine en rustigheid, laat jou skoon vergeet jy is in die stad. Die mense is gasvry en die personeel is baie vriendelik. Die sjef het vir my ‘n heerlike aandete voorberei teen ‘n billike tarief. Hulle ontbyt is ook lekker stewig. Dit voel kompleet soos ‘n stukkie platteland in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Foxwood House
Thank you, Hannes. We are so glad you enjoyed your short stay. Good luck in your future, exciting endeavours. Regards, Pauline.

Andrew R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2018

Skoon en gemaklik. Die eenigste probleem wat ek ondervind was, was die wireless internet was baie swak en stadig in my kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 13, Houghton, Johannesburg, 2041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNzFmN2Q4LTI5MDQtNGU4OC1hZDA2LTdiMDRkZDg1ZmMyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 13 Fifth Street Houghton 2041 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.162511752166 28.053103585319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang