Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Foxwood House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Foxwood House
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dr. Pieter B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Pieter B

Lieflik, gesellig, skoon, smaaklike ontbyt.

Goed geleë, pragtige natuurskoon, pragtige kamer en baie professionele personeel.

Foxwood House se terugvoer

Good Day Dr Burger
Thank you for the kind words.
We appreciate your patronage and hope to see you again soon.
Oscar
Foxwood house reservations

Foxwood House
Dr. Pieter B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Pieter B

Rustig, pragtige kamer en tuin, skoon.

Beleef ouwêreldse swier. Personeel baie professioneel. Kamer is lieflik. Ontbyt is heerlik en word bedien in 'n eetkamer met 'n kaggelvuur.

Rudi R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi R

An Oasis in a concrete jungle.

What an incredibly beautiful place. Coming from Cape Town I relate it to a bit of the mount Nelson hotel placed in the center of Kirstenbosch Gardens. The setting is calm, peaceful and lush. Some people might not like the old style feel of the rooms but for me it felt welcoming as opposed to many modern minimalist decor.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Oase in die beton-oerwoud.

Wat 'n ongelooflike mooi plek. Dit is amper soos die Mount Nelson in die middel van Kirstenbosch se tuine. Die area is rustig en boomryk. Party mense sal nie van die outydse gevoel van die kamers hou nie, maar dit het my laat welkom voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hannes N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Huislik en gasvry.

Foxwood House is soos ‘n stukkie paradys in Johannesburg. Asemrowende tuine en rustigheid, laat jou skoon vergeet jy is in die stad. Die mense is gasvry en die personeel is baie vriendelik. Die sjef het vir my ‘n heerlike aandete voorberei teen ‘n billike tarief. Hulle ontbyt is ook lekker stewig. Dit voel kompleet soos ‘n stukkie platteland in die stad.

Foxwood House se terugvoer

Thank you, Hannes. We are so glad you enjoyed your short stay.

Good luck in your future, exciting endeavours.

Regards,
Pauline.

Foxwood House
Andrew R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R

Skoon en gemaklik.

Die eenigste probleem wat ek ondervind was, was die wireless internet was baie swak en stadig in my kamer.

Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 13, Houghton, Johannesburg, 2041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNzFmN2Q4LTI5MDQtNGU4OC1hZDA2LTdiMDRkZDg1ZmMyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 13 Fifth Street Houghton 2041 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.162511752166 28.053103585319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang