Framesby Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Lyneke Z - Aug 2024
Algehele gradering
Awesome.
Maulene G - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik, veilig en netjies.
Anton B - Mrt 2024
Algehele gradering
Pep Stores.
Wayne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Had a pleasurable stay.
Jacob V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Marelize S - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik en veilig vir laat aankom en vroeg ry.
Merle J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Amelia D - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Morne T - Mei 2024
Algehele gradering
Baie goed, baie skoon, kort net 'n tafel waar mens kan eet en werk.
Wilma B - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was aangenaam. Skoon en netjies. Sal dit aanbeveel.
Nolene L - Apr 2024
Algehele gradering
Framesby Guesthouse is gerieflik naby Framesby Hoërskool.
Wybrand M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Nobambo M - Mei 2024
Algehele gradering
It was okay, only minor issues on cleanliness.
Hester B - Apr 2024
Algehele gradering
Het beter verwag.
Jc V - Jan 2024
Algehele gradering
Het beter verwag.
Herman M - Feb 2024
Algehele gradering
Die swakste gastehuis nog.
Lees meerDewald V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker bly en regte waarde vir geld.
Christo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, goed georganieseerde plek.
Emmerentia Z - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sonja D - Jan 2023
Algehele gradering
Basiese gastehuis, maar baie netjies. Ideaal om vir 'n paar dae daar te bly en bekostigbaar.
Hendrik D - Aug 2023
Algehele gradering
Mag nie bad nie, badprop is verwyder, stort binne bad is te hoog vir maklike inklim, veral ouer persoon. Water was koud. Kaste se deure afgebreek. Toilet is teenaan muur gebou, sit moeilik.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Ncediwe N - Des 2022
Algehele gradering
Very nice place to stay at.
Framesby Guesthouse se terugvoer
Good morning
Thank you so much for your nice feedback.
Much appreciated and hope to see you soon.
Morne V - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing diens en baie hulpvaardig, sal nooit weer êrens anders bly nie.
Dean W - Apr 2022
Algehele gradering
Very nice.
Marius H - Jan 2022
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Vicki V - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het net een nag gebly, maar dit was baie aangenaam, skoon en netjies.
Framesby Guesthouse se terugvoer
Hi Vicki, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien, die keer vir 'n bietjie ontspan & nie oor eksamens nie.
Groete,
Tania
Hugo V - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies.
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Andras And Jacqui C - Nov 2022
Algehele gradering
Very minimalistic and not self-catering friendly.
Carene K - Aug 2021
Algehele gradering
Very relaxing with excellent service and welcoming.
Nontobeko M - Jan 2020
Algehele gradering
Value for money.
Charles D - Mrt 2020
Algehele gradering
A very short stay, but disappointed in the general lack of maintenance and attention to detail.
Johan S - Nov 2020
Algehele gradering
Nie gerieflik nie.
Gerbus L - Jan 2020
Algehele gradering
Relatief ontevrede.
Framesby Guesthouse se terugvoer
Hi Gerbus,
Jul kan in die vervolg gebruik maak van ons Lux en-suite kamers indien dit so geboek word.
Baie Dankie
Charlton N - Des 2019
Algehele gradering
We were well received, management and staff very friendly.
Eddie W - Nov 2019
Algehele gradering
Good value for money, worth giving them a try.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld, die moeite werk om hulle 'n kans te gee.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marisha M - Mei 2019
Algehele gradering
Very nice staying there. It's secure and the environment is friendly.
Martin E - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en die diens vriendelik.
Martin E - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en netjies akkommodasie.
Ina D - Feb 2019
Algehele gradering
Gasvry.
Nicolette L - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en daar was geen steurnisse nie.
Jannie K - Aug 2019
Algehele gradering
Aangenaam en positief verras.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Revere H - Jun 2019
Algehele gradering
Place is absolutely amazing very clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die plek is absoluut fantastiese, baie skoon.
Ek sal definitief hierdie plek aan 'n vriend aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ntokozo N - Des 2018
Algehele gradering
Best service ever, well hosted, thank you for your hospitality.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste diens ooit, goeie gashere. Baie dankie vir die gasvryheid.
Die plek is tops en veilig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bradwyn G - Nov 2018
Algehele gradering
Baie ontspannend
Karin L - Apr 2018
Algehele gradering
Smallish room but lots of spacious common areas.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kleinerige kamer met baie ruim gemeenskaplike areas.
Goeie WiFi en DStv in my kamer met my eie yskas en koffiegeriewe, sowel as gemeenskaplike area met kombuis was volledig toegerus is, leefarea, eetkamer en braai-area buite. Die gasheer en personeel is vriendelik en behulpsaam. Daar is 'n groot winkelsentrum naby en dit is naby die hoofweg, maar ook veilig en stil genoeg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henry L - Sep 2018
Algehele gradering
Puik! Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Baie veilig. Sekuriteit patrolleer heel nag.
Ettienne V - Nov 2018
Algehele gradering
Gemaklik en eenvoudig.
Janeke V - Sep 2018
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld.
Samantha D - Apr 2018
Algehele gradering
Die mense is besig met renovations en dit was nie gesê toe ek bespreek nie
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Albert F - Nov 2018
Algehele gradering
Die beddens is nie goed nie.
Marie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese, aangename atmosfeer en dit voel of jy by familie kuier. Stil, veilige omgewing.
Framesby Guesthouse se terugvoer
Hallo Leana, dit was wonderlik om julle as gaste te ontvang en ons is baie dankbaar dat julle, jul verblyf geniet het. Mooi loop.
Johnnie P - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastic accomodation, however bathrooms could do with some attention with regards to safety aspect.
Neels V - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly, hartlik ontvang deur eienaar en heerlik onder die lapa gekuier, sal beslis aanbeveel.
Desiree M - Des 2017
Algehele gradering
Thank you so much for a friendly welcome, neat and clean place to sleep and secure parking for my vehicle.
Andre D - Feb 2017
Algehele gradering
Rustig.
Derick V - Des 2017
Algehele gradering
Bevredigend!
Lorraine P - Nov 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Charmaine A - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelike lekker skoon oornagplekkie!
Stephanie E - Aug 2016
Algehele gradering
Die omgewing en gasvryheid was baie goed.
Sorita C - Feb 2016
Algehele gradering
Het 'n uur en 'n half gesit en wag dat hulle ons kamer gereed moes kry ons het eers na drie daar aangekom.
Framesby Guesthouse se terugvoer
Hallo Sorita, baie dankie vir die 5 sterre regdeur, ek waardeer dit opreg. Soos aan jou verduidelik het jou besluit om nie kamer 5 te neem nie, maar eerder die ruim familie kamer dinge erg bemoeilik, aangesien die vorige gaste eers om 2 uur die kamer ontruim het.Hoop jul het die 4 gratis ontbyte by Capellini's geniet waarmee ek jul bederf het agv die ongerief.
Die nuwe ringmuur is voltooi en gaan spog met pragtige lantern beligting op elke pilaar.
Die 2 nuwe grasdak lapa's sal binne 2 weke voltooi wees, en spog met 2 binne braaiplekke, kroeg area met yskas en ysmasjien, en snoeker tafel.
Ons glo dat ons weer 5 sterre gaan verdien met jul volgende verblyf.
Vriendelike groete,
Pieter.
Marelize R - Mei 2016
Algehele gradering
Ons het baie welkom gevoel en die skoonmakers is baie vriendelik.
Marco V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie netjies met 'n huislike atmosfeer.
Tanya R - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies, maar nie baie modern nie.
Hendrik En Nella L - Jul 2016
Algehele gradering
Baie mooi en goed ingerig.
Lees meerIlze B - Apr 2016
Algehele gradering
Die geld werd vir een aand se verblyf.
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Ntosh M - Aug 2015
Algehele gradering
It was a pleasure to be at Framesby.
Lees meerFramesby Guesthouse se terugvoer
Hi Ntosh,Thank you for your honest 5-star response, which is greatly appreciated.Yes, PE experienced exceptionally heavy rains which lasted for ever, but you took it in your stride. Good news is the parking area now has a hard top and the carpet removed and the floor newly tiled ! We always strive to act immediately on legitimate honest complaints, and your's has been heeded.
It was great to accommodate such an excellent group of people.
Kind regards,
Pieter.
Jan V - Apr 2015
Algehele gradering
Splinternuwe kamer met al die nodige geriewe.
Yolanda F - Feb 2015
Algehele gradering
Excellent.
Roderick C - Jan 2015
Algehele gradering
Personeel was baie vriendelik.
Elsa J - Aug 2015
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame personeel.
Lees meerFramesby Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou positiewe opmerkings Elsa, dit word opreg waardeer. Jul was fantastiese gaste en hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete,
Pieter.
Natasha W - Mrt 2015
Algehele gradering
A very pleasant place to stay.
Lucia M - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker en rustig!
André S - Feb 2015
Algehele gradering
Naby snelwe, veilig en loopafstand van restaurante.
Nondumiso M - Des 2015
Algehele gradering
We had a nice stay.
Inge V - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker geslaap!
Annemari G - Apr 2015
Algehele gradering
Gemaklik en bekostigbaar.
Abel & Doreen J - Mei 2015
Algehele gradering
Het lekker gebly.
Framesby Guesthouse se terugvoer
Hallo Abel & Doreen,
Dankie vir jul komplimente tydens jul verblyf. Ek waardeer jul positiewe aanmerkings. Goeie nuus is dat ekstra hangplek in badkamers aangebring is en dik gordyne aangebring is om die skerp sekuriteit buite ligte heeltemal te demp.
Vriendelike groete,
Pieter.
Belita V - Jan 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld, maar kort definitief bietjie afronding.
Framesby Guesthouse se terugvoer
Geagte Belita,
Dankie vir jou resensie. Julle het wel jul verblyf die dag voor vertrek met 2 aande verleng wat ons steeds met bedagsaamheid aarvaar het. Jou resensie vang my effens onkant, aangesien jyself die personeel ingelig het dat hulle nie jul kamer moet skoonmaak nie, en hulle nie in jul kamer mag kom nie, en ons het jou versoek respekteer. Die normale prosedure is dat alle kamers daagliks skoongemaak word, toiletpapier vervang moet word plus 'n ekstra rol bo die toilet te plaas. Beddegoed word wel gestryk. Die tweede dag het jy weer die personeel versoek om wel skoon te maak aangesien die tweeling die beddegoed besmeer het tydens die omruil van hul doeke. Dieselfde op die vyfde dag. Ek het die tweede dag versoek dat ons eerder die bababed verwyder, aangesien julle dit tussen die beddens en kaste geskuif het, wat verhoed dat die kaste gemaklik gebruik kan word. Jy het die versoek geweier omdat jou dogter "makliker" die tweeling en haar eie klerasie hanteer as dit in die bababed gepak is. Ek het reeds met jou bespreking versoek dat julle nog 'n kamer moet bespreek, aangesien die kamer beknop gaan wees vir 3 volwassenes plus die tweeling. Jy het egter versoek dat ek dit so aanvaar aangesien jul die koste so laag moontlik wil hou, en ons volgens jou kwaliteit verblyf teen bekostigbare pryse aanbied.
Ronel S - Okt 2015
Algehele gradering
Pieter het 'n oulike plek en die regte idee.
Lees meerFramesby Guesthouse se terugvoer
Geagte Ronel,
Ek is regtig spyt, en ook aan jou so gestel toe julle arriveer het, dat jy nie besef het jou bespreking is vir 'n nie en-suite kamer. Verder het ek weereens jul besprekings dokument wat Lekkeslaap aan jou uitgereik het bestudeer en dit word wel duidelik en ondubbelsinnig gestel in die bespreking. Die kamer beskrywings is ook ondubbelsinnig. Ek het jul bespreking onmiddelik verander na 'n Lux en-suite kamer teen 'n geringe bedraggie meer. Die eenheid het ook 'n en-suite badkamer met hoekbad en stort, asook 'n kitchenette, DStv, gratis Wi-Fi, yskas, mikrogolfoond en braaipan, chinese wok, broodrooster, koffiestasie , eetgerei, glase en koppies asook die nodige bakke en toebehore. Ek het jou ook ingelig dat daar 'n binnebraai, buitebraai, tafeltennistafel, ruim ontspanningsarea en baie ruim, ten volle toegeruste kombuis beskikbaar is. Die eenheid is ruim en nuut , en ons word daagliks komplimenteer met die netjiese, skoon en goed toegeruste kamers wat ons aanbied teen die laagste pryse beskikbaar in Port Elizabeth vir goeie gehalte verblyf. Ons neem wel positiewe kritiek ten harte, en opgradering vind op 'n deurlopende basis plaas. Met jul volgende besoek (soos jy aangedui het) sal jy dit opmerk, en wees gerus, ons pryse sal steeds nie styg nie.
Vriendelike groete,
Pieter.
Paul P - Jan 2015
Algehele gradering
Ek betaal eerder so bietjie meer vir beter verblyf.
Framesby Guesthouse se terugvoer
Geagte Paul,
Gedurende die 2 dae van jul verblyf het jy my ge-komplimenteer vir die rustige verblyf en netheid van die gastehuis en ons is baie dankbaar daarvoor. Jou klagte dat die houtvloer in die gang steurend is, was as 'n positiewe klagte beskou en die vloere is vervang met teëls. Opgradering vind daagliks plaas en ek is trots daarop dat ons pryse steeds dieselfde bly.
Vriendelike groete,
Pieter.
Elmie E - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was nie 'n nag wat ek weer wil beleef nie!
Lees meerFramesby Guesthouse se terugvoer
Liewe Elmie,
Jammer om te verneem dat jou verblyf onaangenaam was en dat julle ontevrede was om die een aand die gastehuis geriewe met ander gaste te deel. Jul reëling was dat jul 04:30 reeds weer wil vertrek en alle ander gaste het nog geslaap, dus was al 5 storte, 2 toilette en 3 wasbakke tot jul beskikking. Stortgordyne word daagliks gewas en storte 3 keer per dag skoongemaak. Jou klagte in verband met houtvloere is ter harte geneem, en houtvloere reeds verwyder en met teëlvloere vervang. Alle kamers is toegerus met DStv, gratis Wi-Fi, mikrogolfoond, yskas , waaier en koffiestasie. Ons DStv is Multichoice se hotel pakket wat 'n groot aantal kanale aanbied, met ander woorde dieselfde pakket wat jy in 5-ster hotelle aantref. Ek neem egter jou klagte ter harte, en ons plaas nou ook 'n handleiding vir gebruik van DStv in alle kamers sodat alle gaste die inligting ter hand het om die DStv te kan gebruik.
Vriendelike groete,
Pieter.
Benita V - Mrt 2015
Algehele gradering
Lae-koste verblyf.
Lees meerFramesby Guesthouse se terugvoer
Geagte Benita,
Dit spyt my om te verneem dat jy nie jou verblyf aangenaam gevind het nie. Alle kamers word daagliks behoorlik skoongemaak, ook die stortvloere. Jou klagte in verband met die badkamergordyne is wel ter harte geneem, en vervang met gordyne wat geen sig deurlaat nie. Dit is gedoen ten spyte van die feit dat die venster heeltemal te hoog is.
Vriendelike groete,
Pieter.
- Kapasiteit: 41 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uptonstraat 10, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang