Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Framesby Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Lyneke Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome. It was a great experience. Can't wait for the next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maulene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik, veilig en netjies. Ons het baie lekker gebly, die eenheid was baie skoon en netjies en heerlik ruim. Veilige parkering en ook 'n pragtige lapa om te braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pep Stores. Goeie ligging. Maklik gekry. Baie skoon eenhede. Alles wat nodig is, was daar. Skoon handdoeke elke dag. Kamer was gediens. Ligging is veilig en die perseel is ook. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Had a pleasurable stay. Very friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker. Lekker geblus en geslaap. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marelize S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gerieflik en veilig vir laat aankom en vroeg ry. Ek sal dit aanbeveel vir 'n vinnige oorslaap of 'n langer verblyf, afhangende van watter kamer. Ons kamer het geen, nul vensters gehad wat oopgemaak kon word nie. Dit het my erg gepla. Voor 'n groot glas skuifdeur, maar moes dit sluit in die aand en toe was daar nêrens om oop te maak vir vars lug nie. Gelukkig was dit koud.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustig. Rustig en baie behulpsaam. Heel lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Lekker. Probleme met water en elektrisiteit. Krag is min vir die mikrogolf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Morne T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2024

Baie goed, baie skoon, kort net 'n tafel waar mens kan eet en werk. Ek het net 'n tafel in die kamer kort waar 'n mens kan werk en eet.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Dit was aangenaam. Skoon en netjies. Sal dit aanbeveel. Ons het lekker gebly. Dit was skoon en netjies. Dit is ook naby die lughawe. Ons was 3 volwassenes. Sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uptonstraat 10, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb67c608e10a0d716be0dc7635d3156881ab3f232f39360dcf6f1daf8cb3a33b1a8fe63925c1d83073443a08ee62aac7bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 10 Upton Street Framesby 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.94936 25.51849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang