Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Framesby Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 90 resensies vir Framesby Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lyneke Z - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyneke Z

Awesome.

It was a great experience. Can't wait for the next time.

Maulene G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maulene G

Heerlik, veilig en netjies.

Ons het baie lekker gebly, die eenheid was baie skoon en netjies en heerlik ruim. Veilige parkering en ook 'n pragtige lapa om te braai.

Anton B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Pep Stores.

Goeie ligging. Maklik gekry. Baie skoon eenhede. Alles wat nodig is, was daar. Skoon handdoeke elke dag. Kamer was gediens. Ligging is veilig en die perseel is ook. Sal enige tyd weer daar bly.

Wayne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Had a pleasurable stay.

Very friendly and helpful staff.

Jacob V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob V

Lekker.

Lekker geblus en geslaap. Dankie.

Marelize S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S

Gerieflik en veilig vir laat aankom en vroeg ry.

Ek sal dit aanbeveel vir 'n vinnige oorslaap of 'n langer verblyf, afhangende van watter kamer. Ons kamer het geen, nul vensters gehad wat oopgemaak kon word nie. Dit het my erg gepla. Voor 'n groot glas skuifdeur, maar moes dit sluit in die aand en toe was daar nêrens om oop te maak vir vars lug nie. Gelukkig was dit koud.

Merle J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Merle J

Rustig.

Rustig en baie behulpsaam. Heel lekker.

Amelia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Amelia D

Lekker.

Probleme met water en elektrisiteit. Krag is min vir die mikrogolf.

Morne T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne T

Baie goed, baie skoon, kort net 'n tafel waar mens kan eet en werk.

Ek het net 'n tafel in die kamer kort waar 'n mens kan werk en eet.

Wilma B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Dit was aangenaam. Skoon en netjies. Sal dit aanbeveel.

Ons het lekker gebly. Dit was skoon en netjies. Dit is ook naby die lughawe. Ons was 3 volwassenes. Sal dit aanbeveel.

Nolene L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nolene L

Framesby Guesthouse is gerieflik naby Framesby Hoërskool.

Sien sterre.

Wybrand M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wybrand M

Lekker gekuier.

Lekker gebly, was net te kort.

Nobambo M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nobambo M

It was okay, only minor issues on cleanliness.

Pleasant. Comfortable.

Hester B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hester B

Het beter verwag.

Ons het net oorgeslaap. Die bure se hond het aanhoudend geblaf. Die kamer was swak toegerus; geen waaier, leeslampe, strykyster, kookgeriewe (potte/panne/bakke), hangers. Min parkeerplek, veral as groot voertuie parkeer. Tydens ontvangs het 'n dame uitgestrek op die rusbank in die voorportaal gelê. Ons sal beslis nie weer daar tuisgaan nie.

Jc V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jc V

Het beter verwag.

Kamer was baie warm. Geen lugversorger. Badkamer het 'n onaangename reuk gehad wat tot in die kamer geruik is.

Herman M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Herman M

Die swakste gastehuis nog.

1. Water toevoer: Beurtkrag stop die pomp, eers die laaste aand besef hul daar's 2 kleppe wat moet oop wees om water direk vanaf stadsraad te kry! 2. Laaste aand 21:00 toe ons terugkom: Altwee parkeer areas geblok met voertuie van mense wat nie betalende inwoners is nie, soos in reels vervat. En dan vra eienaar van voertuig my waar ek wil parkeer. 3. Ons het nie geswem nie, maar water lyk maar troebel en groen? 4. Kamer het glas deur met sterk sekuriteits lig direk bo dit, so ons moet slaap in helder daglig!

Dewald V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Baie lekker bly en regte waarde vir geld.

Sien sterre.

Christo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Baie netjiese, goed georganieseerde plek.

Sal altyd terug gaan na hulle toe, vriendelike mense en baie gemaklike plek.

Emmerentia Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia Z

Baie lekker gebly.

Baie skoon verblyf. Tania was vriendelik en baie behulpsaam. Ons sou net graag klerekaste wou gehad het om ons klere in te pak. Die klere hanger is nie funksioneel vir langer verblyf nie. Heerlike swembad en braaigeriewe lyk baie lekker vir somer. Kassie in die badkamer sou gerieflik gewees het om vanities te plaas,.

Sonja D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D

Basiese gastehuis, maar baie netjies. Ideaal om vir 'n paar dae daar te bly en bekostigbaar.

Naby winkels geleë en ideaal as plekke verken wil word, aangesien dit bekostigbaar is.

Hendrik D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik D

Mag nie bad nie, badprop is verwyder, stort binne bad is te hoog vir maklike inklim, veral ouer persoon. Water was koud. Kaste se deure afgebreek. Toilet is teenaan muur gebou, sit moeilik.

Die bedlampies werk nie. Net genoeg koffie en suiker vir 1 persoon. Sal nie weer daarheen gaan nie.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Ncediwe N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncediwe N

Very nice place to stay at.

I would recommend the place to other friends, I hope I'll come back again.

Framesby Guesthouse se terugvoer

Good morning

Thank you so much for your nice feedback.

Much appreciated and hope to see you soon.

Framesby Guesthouse
Morne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Amazing diens en baie hulpvaardig, sal nooit weer êrens anders bly nie.

Tanya is baie tegemoedkomend en probeer alles doen om 'n mense gemaklik te laat voel. Amazing mens.

Dean W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean W

Very nice.

The only issue that I had was that not you are supposed to be in until 14:00 which can make it difficult when you arrive earlier with a car full of luggage, etc. However I did converse with the owner about it and she did allow us in earlier which helped tremendously. Thank you very much to all the staff who were very friendly and helpful.

Marius H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius H

Het baie lekker gebly.

Manstoilet vreeslik ongerieflik, spasie tussen toilet en deur is nie eers 300 mm. Dit veroorsaak dat jy met moeite op toilet sit. Ook in storte is geen hangplek nie en 'n matjie sal welkom wees om op te staan as jy afdroog en wil aantrek. Anders was dit waarde vir geld.

Vicki V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki V

Ons het net een nag gebly, maar dit was baie aangenaam, skoon en netjies.

My seun moes deurkom vir 'n eksamen, so na die tyd was dit lekker om net te ontspan in die eenheid. Die verblyf is ook baie naby aan eetplekke so dit het baie gehelp.

Framesby Guesthouse se terugvoer

Hi Vicki, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien, die keer vir 'n bietjie ontspan & nie oor eksamens nie.
Groete,
Tania

Framesby Guesthouse
Hugo V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V

Gerieflik, netjies.

'n Stoel in kamer sal gerieflik wees. Dalk ook doek waarmee jy koffiebekers kan afdroog. Mop in badkamer, Stort - vloer nat.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andras And Jacqui C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andras And Jacqui C

Very minimalistic and not self-catering friendly.

The room we were given did not have a microwave as per photo, but a very dirty burned-on 2-plate stove. One drinking water glass for two people. Almost no kitchen utensils, pots or pan. Definitely not for self-catering!

Carene K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carene K

Very relaxing with excellent service and welcoming.

No complaints. What a wonderful 3 days although we were there for a funeral.

Nontobeko M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontobeko M

Value for money.

We had a great time at Framesby. Rooms clean and bed comfortable. My only problem was being told by the cleaning staff that they only change towels every 3 days. It's very bad to be stuck with wet towels for 3 days. The bar fridge in our room had a bad smell and water was dripping, no one bothered to remove it after I had complained. Otherwise the place was beautiful.

Charles D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Charles D

A very short stay, but disappointed in the general lack of maintenance and attention to detail.

No light in bathroom. No spoons on tea tray. Key box inaccessible after exiting at security gate. Shower in bath without safety mat. No drinking water in room.

Johan S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan S

Nie gerieflik nie.

Hulle was besig met aanbouings en het nie loopspasies beveilig vir gaste nie en is glad nie gasvry nie.

Gerbus L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gerbus L

Relatief ontevrede.

Dis 'n gastehuis maar jy het 'n deel kombuis en 'n deel badkamer.

Framesby Guesthouse se terugvoer

Hi Gerbus,

Jul kan in die vervolg gebruik maak van ons Lux en-suite kamers indien dit so geboek word.

Baie Dankie

Framesby Guesthouse
Charlton N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton N

We were well received, management and staff very friendly.

Will definitely visit again, very economical and helpful!

Eddie W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie W

Good value for money, worth giving them a try.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld, die moeite werk om hulle 'n kans te gee.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marisha M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisha M

Very nice staying there. It's secure and the environment is friendly.

Friendly management and staff.

Martin E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Baie netjies en die diens vriendelik.

Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.

Martin E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Baie lekker en netjies akkommodasie.

Baie lekker geslaap en die diens was vriendelik. Sal enige tyd weer daar bly.

Ina D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina D

Gasvry.

Beslis troeteldiervriendelik. Gemaklike verblyf.

Nicolette L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette L

Dit was rustig en daar was geen steurnisse nie.

Die plek was netjies, maar daar was kokkerotte. Ons sal weer daar tuisgaan, maar dit sal goed wees as die plek ontsmet kan word. Daar is ook 'n skoonheidsalon en die badkamer van die gaste word saam met die kliënte gebruik. A.g.v daarvan is dit nogal nie privaat nie.

Jannie K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie K

Aangenaam en positief verras.

Die plek is netjies en die tariewe is baie bi;lik. Net die stort oor die bad het geen gordyn of beskerming nie. Gevolglik is die hele badkamer onder water.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Revere H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Revere H

Place is absolutely amazing very clean.

I will definitely recommend place to friend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek is absoluut fantastiese, baie skoon.

Ek sal definitief hierdie plek aan 'n vriend aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ntokozo N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntokozo N

Best service ever, well hosted, thank you for your hospitality.

Well hosted, the place is tops and very secured.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste diens ooit, goeie gashere. Baie dankie vir die gasvryheid.

Die plek is tops en veilig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bradwyn G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradwyn G

Baie ontspannend

Dit is 'n baie lekker rustige plek. Die mense is Vriendelik en die plek is netjies.

Karin L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Smallish room but lots of spacious common areas.

Great WiFi and DStv in my room with own fridge and coffee station as well as spacious common areas like fully fitted kitchen, lounge, dining room, outside braai area. Host and staff friendly and helpful. Huge shopping centre nearby and close freeway access but a safe and quiet enough area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kleinerige kamer met baie ruim gemeenskaplike areas.

Goeie WiFi en DStv in my kamer met my eie yskas en koffiegeriewe, sowel as gemeenskaplike area met kombuis was volledig toegerus is, leefarea, eetkamer en braai-area buite. Die gasheer en personeel is vriendelik en behulpsaam. Daar is 'n groot winkelsentrum naby en dit is naby die hoofweg, maar ook veilig en stil genoeg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Henry L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L

Puik! Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Baie veilig. Sekuriteit patrolleer heel nag.

Het lekker gerus. Perseelbeveiliging uitstekend.

Ettienne V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne V

Gemaklik en eenvoudig.

Was gerieflik vir my doeleindes.

Janeke V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janeke V

Bietjie teleurgesteld.

Die kamers was eers na 3 uur reg en dan was daar geen bakkies vir ontbyt in ons kamer nie. Nadat die e-pos gesê het check-in is 2h, het al voorheen daar gebly en dit was baie lekker maar die keer was ek bietjie teleurgesteld, het dit vir familie aanbeveel en het eintlik skaam gevoel want dit wat ek gesê het dit was is nie wat ons die keer gekry het nie.

Samantha D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha D

Die mense is besig met renovations en dit was nie gesê toe ek bespreek nie

Daar was nie gesê die plek word oorgedoen nie.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Albert F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Albert F

Die beddens is nie goed nie.

Dis 'n baie lekker plek maar 'n mens se rug sal dit nie hou op daai beddens nie.

Marie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Netjiese, aangename atmosfeer en dit voel of jy by familie kuier. Stil, veilige omgewing.

Lekker geriewe en aan alles gedink. Yskas in kamer en mikrogolf gee so bietjie privaatheid ten spyte van goed toegeruste gesamentlike kombuis. Veilige en stil omgewing en baie netjies.

Framesby Guesthouse se terugvoer

Hallo Leana, dit was wonderlik om julle as gaste te ontvang en ons is baie dankbaar dat julle, jul verblyf geniet het. Mooi loop.

Framesby Guesthouse
Johnnie P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie P

Fantastic accomodation, however bathrooms could do with some attention with regards to safety aspect.

See star rating.

Neels V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Heerlik gebly, hartlik ontvang deur eienaar en heerlik onder die lapa gekuier, sal beslis aanbeveel.

Kamers is baie netjies, kombuis en alle geriewe is vrylik beskikbaar, ons kon ons kinders onthaal met 'n heerlike braai in die lapa. Dankie Pieter doet zo voort.

Desiree M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree M

Thank you so much for a friendly welcome, neat and clean place to sleep and secure parking for my vehicle.

I will definitely stay there again.

Andre D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Rustig.

Sal Framesby Guesthouse aanbeveel.

Derick V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick V

Bevredigend!

Mooi kamer en buite tuinarea. Enigste kwale was dat ek nie verwag het om langsaan ander kamers en mense te wees nie. Ongelukkig het iemand ook ongeveer 1 uur die oggend my kamerdeur probeer oopmaak.

Lorraine P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine P

Gemaklik.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly.

Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Charmaine A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A

Vriendelike lekker skoon oornagplekkie!

Vriendelik, lekker en skoon.

Stephanie E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie E

Die omgewing en gasvryheid was baie goed.

Framesby Guesthouse sal ek definitief aanbeveel. Dit is rustig en die gasvryheid is tops. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Sorita C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita C

Het 'n uur en 'n half gesit en wag dat hulle ons kamer gereed moes kry ons het eers na drie daar aangekom.

Buiten vir die bouwerk en dat ons badkamers moes deel was die gewag vir 'n kamer baie onprofessioneel ons wou graag gaan lê voor ons show die aand 20:00 begin maar moes met twee kinders sit en wag vir meer as 'n uur en 'n half.

Framesby Guesthouse se terugvoer

Hallo Sorita, baie dankie vir die 5 sterre regdeur, ek waardeer dit opreg. Soos aan jou verduidelik het jou besluit om nie kamer 5 te neem nie, maar eerder die ruim familie kamer dinge erg bemoeilik, aangesien die vorige gaste eers om 2 uur die kamer ontruim het.Hoop jul het die 4 gratis ontbyte by Capellini's geniet waarmee ek jul bederf het agv die ongerief.
Die nuwe ringmuur is voltooi en gaan spog met pragtige lantern beligting op elke pilaar.
Die 2 nuwe grasdak lapa's sal binne 2 weke voltooi wees, en spog met 2 binne braaiplekke, kroeg area met yskas en ysmasjien, en snoeker tafel.
Ons glo dat ons weer 5 sterre gaan verdien met jul volgende verblyf.
Vriendelike groete,
Pieter.

Framesby Guesthouse
Marelize R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize R

Ons het baie welkom gevoel en die skoonmakers is baie vriendelik.

Ons was 'n groot groep van amper 15 mense, ons het baie welkom gevoel en het lekker gebly. Die skoonmakers is baie vriendelik en behulpsaam. Volop veilige parkering en die kamers is skoon en netjies.

Marco V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Baie netjies met 'n huislike atmosfeer.

Diens was baie goed met baie vriendelike personeel. Kamers was netjies en skoon. Badkamers en kombuis is netjies. Daar is 'n warm, huislike atmosfeer. In baie stil gebied.

Tanya R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R

Netjies, maar nie baie modern nie.

Ons het ons tyd te Framesby Guesthouse geniet, alhoewel dit net vir een aand was. Ons sal weer daar bly, maar hoop dat die eenhede dalk 'n bietjie opgradering sal kry.

Hendrik En Nella L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik En Nella L

Baie mooi en goed ingerig.

Al probleem wat ons gehad het is dat die televisie te hoog is en dat daar te veel kragaansluitings is wat van dieselfde punt af bedien is. Moes die ketelprop uittrek om die TV aan te sit en andersom. Ons kon nie sit en kyk nie want jy moet jou nek agteroor buig om te sien. Daar was ook net een stoel om op te sit. Dit sal lekker wees om in die somer daar te oornag, met die swem en braaigeriewe wat beskikbaar is. Lekker stil en rustige omgewing.

Ilze B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze B

Die geld werd vir een aand se verblyf.

Daar was geen bedlampies in die kamer nie. Die water was lou toe ons gaan bad en daar was nie genoeg koffie nie. Daar was net genoeg koffie vir die oggend vir twee van ons.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ntosh M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntosh M

It was a pleasure to be at Framesby.

It was really bad timing for us at Framesby, because it was a very muddy and unpleasant situation. Except for the fact that it was after heavy rains and they were busy with some constructions, it is such a lovely place to be, and it is very clean. The only other thing that put me off was the carpet in our room. Otherwise, everything else was perfect considering what we paid. It was really value for money. I will definitely use that place when I visit PE again.

Framesby Guesthouse se terugvoer

Hi Ntosh,Thank you for your honest 5-star response, which is greatly appreciated.Yes, PE experienced exceptionally heavy rains which lasted for ever, but you took it in your stride. Good news is the parking area now has a hard top and the carpet removed and the floor newly tiled ! We always strive to act immediately on legitimate honest complaints, and your's has been heeded.
It was great to accommodate such an excellent group of people.
Kind regards,
Pieter.

Framesby Guesthouse
Jan V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Splinternuwe kamer met al die nodige geriewe.

Sien asb. die sterre.

Yolanda F - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F

Excellent.

Excellent friendly helpful service.

Roderick C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick C

Personeel was baie vriendelik.

Ons het die rus geniet en het baie lekker geslaap.

Elsa J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa J

Vriendelike en behulpsame personeel.

Framesby gastehuis se kamers is ruim, gerieflik en baie goed toegerus. My vriend is in 'n rolstoel en kon met gemak in die kamer/kombuis rondbeweeg met sy stoel tydens sy besoek aan my. Dit is ook baie netjies en skoon. Die beddens is gemaklik met stewige matrasse. Die gastehuis is ook baie sentraal geleë. Veiligheid van motors is verseker deur dit in omheinde erf te parkeer. Die personeel is regtig uiters vriendelik en behulpsaam.

Framesby Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou positiewe opmerkings Elsa, dit word opreg waardeer. Jul was fantastiese gaste en hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete,
Pieter.

Framesby Guesthouse
Natasha W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha W

A very pleasant place to stay.

Friendly service. Very welcoming. Would stay there again.

Lucia M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia M

Lekker en rustig!

Skoon en rustig. Waarde vir geld. Is 'n lekker opset vir 'n familie of 'n groep vriende.

André S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André S

Naby snelwe, veilig en loopafstand van restaurante.

Die gastehuis was vir ons goed geleë t.o.v. die plekke waar ons moes wees. Dit is naby die snelweg, in 'n stil omgewing en loopafstand van goeie restaurante. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Sal dit weer besoek.

Nondumiso M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nondumiso M

We had a nice stay.

It was value for money and the people were kind. It was clean and we felt safe.

Inge V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inge V

Baie lekker geslaap!

Dankie vir die goeie diens.

Annemari G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemari G

Gemaklik en bekostigbaar.

Verblyf is gemaklik en troeteldiervriendelik. Ons het maklik met ons 4 bassets daar gebly. As jy troeteldiere saambring, sou ek aanbeveel dat jy 'n kamer met 'n privaat tuin en privaat badkamer bespreek. Die eienaar is baie akkommoderend, vriendelik en hulpvaardig!

Abel & Doreen J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Abel & Doreen J

Het lekker gebly.

Daar is egter 'n paar tekorte wat reggestel kan word. Geen hake in die badkamer vir klere nie. Geen bedlampies nie. Te veel lig in die kamer gedurende die nag as gevolg van geen gordyne voor riffelglasdeur en -venster nie. Die personeel was baie gaaf en die kamer was netjies en skoon.

Framesby Guesthouse se terugvoer

Hallo Abel & Doreen,
Dankie vir jul komplimente tydens jul verblyf. Ek waardeer jul positiewe aanmerkings. Goeie nuus is dat ekstra hangplek in badkamers aangebring is en dik gordyne aangebring is om die skerp sekuriteit buite ligte heeltemal te demp.
Vriendelike groete,
Pieter.

Framesby Guesthouse
Belita V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belita V

Waarde vir geld, maar kort definitief bietjie afronding.

Beddegoed was gewas, maar nie gestryk nie. Toiletpapier is nooit vervang nie. Kamer is ook nie elke dag skoongemaak nie. Kon nie regtig kaste gebruik nie, want dit was nie netjies binne nie. Verder lekker gekuier in PE.

Framesby Guesthouse se terugvoer

Geagte Belita,

Dankie vir jou resensie. Julle het wel jul verblyf die dag voor vertrek met 2 aande verleng wat ons steeds met bedagsaamheid aarvaar het. Jou resensie vang my effens onkant, aangesien jyself die personeel ingelig het dat hulle nie jul kamer moet skoonmaak nie, en hulle nie in jul kamer mag kom nie, en ons het jou versoek respekteer. Die normale prosedure is dat alle kamers daagliks skoongemaak word, toiletpapier vervang moet word plus 'n ekstra rol bo die toilet te plaas. Beddegoed word wel gestryk. Die tweede dag het jy weer die personeel versoek om wel skoon te maak aangesien die tweeling die beddegoed besmeer het tydens die omruil van hul doeke. Dieselfde op die vyfde dag. Ek het die tweede dag versoek dat ons eerder die bababed verwyder, aangesien julle dit tussen die beddens en kaste geskuif het, wat verhoed dat die kaste gemaklik gebruik kan word. Jy het die versoek geweier omdat jou dogter "makliker" die tweeling en haar eie klerasie hanteer as dit in die bababed gepak is. Ek het reeds met jou bespreking versoek dat julle nog 'n kamer moet bespreek, aangesien die kamer beknop gaan wees vir 3 volwassenes plus die tweeling. Jy het egter versoek dat ek dit so aanvaar aangesien jul die koste so laag moontlik wil hou, en ons volgens jou kwaliteit verblyf teen bekostigbare pryse aanbied.

Framesby Guesthouse
Ronel S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel S

Pieter het 'n oulike plek en die regte idee.

Daar is net 'n paar goedjies wat 'n bietjie afronding kort. Ek sou voorstel dat die advertensie aangepas word aangesien die foto's en bespreking nie aandui dat die 3-persoon kamer 'n gemeenskaplike badkamer met twee ander kamers moet deel nie. Alhoewel Pieter heeltemal bereid was om ons 'n ander kamer te gee, was ons gelukkig dat die kamer 3 van die 4 aande wat ons wou bly, beskikbaar was. Die selfsorgfasiliteit bestaan uit 'n yskas, mikrogolf oond en braaipan, so 'n mens se opsies om kos te maak is baie min.

Framesby Guesthouse se terugvoer

Geagte Ronel,

Ek is regtig spyt, en ook aan jou so gestel toe julle arriveer het, dat jy nie besef het jou bespreking is vir 'n nie en-suite kamer. Verder het ek weereens jul besprekings dokument wat Lekkeslaap aan jou uitgereik het bestudeer en dit word wel duidelik en ondubbelsinnig gestel in die bespreking. Die kamer beskrywings is ook ondubbelsinnig. Ek het jul bespreking onmiddelik verander na 'n Lux en-suite kamer teen 'n geringe bedraggie meer. Die eenheid het ook 'n en-suite badkamer met hoekbad en stort, asook 'n kitchenette, DStv, gratis Wi-Fi, yskas, mikrogolfoond en braaipan, chinese wok, broodrooster, koffiestasie , eetgerei, glase en koppies asook die nodige bakke en toebehore. Ek het jou ook ingelig dat daar 'n binnebraai, buitebraai, tafeltennistafel, ruim ontspanningsarea en baie ruim, ten volle toegeruste kombuis beskikbaar is. Die eenheid is ruim en nuut , en ons word daagliks komplimenteer met die netjiese, skoon en goed toegeruste kamers wat ons aanbied teen die laagste pryse beskikbaar in Port Elizabeth vir goeie gehalte verblyf. Ons neem wel positiewe kritiek ten harte, en opgradering vind op 'n deurlopende basis plaas. Met jul volgende besoek (soos jy aangedui het) sal jy dit opmerk, en wees gerus, ons pryse sal steeds nie styg nie.

Vriendelike groete,
Pieter.

Framesby Guesthouse
Paul P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Paul P

Ek betaal eerder so bietjie meer vir beter verblyf.

Ek kan nie regtig sê hoekom nie, maar ek sal nie weer daar tuisgaan nie.

Framesby Guesthouse se terugvoer

Geagte Paul,

Gedurende die 2 dae van jul verblyf het jy my ge-komplimenteer vir die rustige verblyf en netheid van die gastehuis en ons is baie dankbaar daarvoor. Jou klagte dat die houtvloer in die gang steurend is, was as 'n positiewe klagte beskou en die vloere is vervang met teëls. Opgradering vind daagliks plaas en ek is trots daarop dat ons pryse steeds dieselfde bly.

Vriendelike groete,
Pieter.

Framesby Guesthouse
Elmie E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elmie E

Dit was nie 'n nag wat ek weer wil beleef nie!

Een badkamer met 5 storte en 'n toilet vir so baie gaste. Ons moes maar by 'n vulstasie gaan tandeborsel nadat ons 'n uur gewag het vir 'n beurt in die badkamer. Die stortgordyne is aangepak en vieslik vuil. Die kamervloere is so vuil dat ons voete binne minute pikswart was van kaalvoet loop in die kamer. Houtvloere werk nie met so baie gaste nie. Die lawaai tot laataand soos almal in die gange en kamers op en af doef-doef was geweldig steurend. Die TV het net een kanaal. En laastens die papierdun kussings.

Framesby Guesthouse se terugvoer

Liewe Elmie,

Jammer om te verneem dat jou verblyf onaangenaam was en dat julle ontevrede was om die een aand die gastehuis geriewe met ander gaste te deel. Jul reëling was dat jul 04:30 reeds weer wil vertrek en alle ander gaste het nog geslaap, dus was al 5 storte, 2 toilette en 3 wasbakke tot jul beskikking. Stortgordyne word daagliks gewas en storte 3 keer per dag skoongemaak. Jou klagte in verband met houtvloere is ter harte geneem, en houtvloere reeds verwyder en met teëlvloere vervang. Alle kamers is toegerus met DStv, gratis Wi-Fi, mikrogolfoond, yskas , waaier en koffiestasie. Ons DStv is Multichoice se hotel pakket wat 'n groot aantal kanale aanbied, met ander woorde dieselfde pakket wat jy in 5-ster hotelle aantref. Ek neem egter jou klagte ter harte, en ons plaas nou ook 'n handleiding vir gebruik van DStv in alle kamers sodat alle gaste die inligting ter hand het om die DStv te kan gebruik.

Vriendelike groete,
Pieter.

Framesby Guesthouse
Benita V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Benita V

Lae-koste verblyf.

Die dubbelkamer wat ons gekry het, lyk glad nie soos die foto's op die internet nie. Die stort se vloer is vuil en swart van die aanpaksel. Die badkamervenster is nie matglas nie EN dit kyk direk uit op een of ander gemeenskaplike opwaskamer. Mense in die opwaskamer kan dus direk in die badkamer inkyk want die organza-gordyne is nie dik genoeg nie. Die plafon en mure is vuil en beskadig. Ek sal dit nie aanbeveel nie, self nie eers vir R400 'n aand nie.

Framesby Guesthouse se terugvoer

Geagte Benita,

Dit spyt my om te verneem dat jy nie jou verblyf aangenaam gevind het nie. Alle kamers word daagliks behoorlik skoongemaak, ook die stortvloere. Jou klagte in verband met die badkamergordyne is wel ter harte geneem, en vervang met gordyne wat geen sig deurlaat nie. Dit is gedoen ten spyte van die feit dat die venster heeltemal te hoog is.

Vriendelike groete,
Pieter.

Framesby Guesthouse
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uptonstraat 10, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb67c608e10a0d716be0dc7635d3156881ab3f232f39360dcf6f1daf8cb3a33b1a8fe63925c1d83073443a08ee62aac7bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 10 Upton Street Framesby 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.94936 25.51849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang