Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Framesby Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uptonstraat 10, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Framesby Guesthouse is in Framesby wat een van die veiligste en stilste buurte in Gqeberha (Port Elizabeth) is.

Die kamers is pragtig versier en het elkeen 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens. Die groot kombuis is vir selfsorg toegerus. Elke kamer het DStv, gratis WiFi, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n swembad, ontspanningsarea/eetarea, binne- en buitebraaigeriewe, gratis WiFi en onderdakparkeerplek.

Daar is 'n skoonheidsalon op die perseel en gaste kan verskillende behandelings daar geniet.

Die gastehuis is naby Sunridge Village met kruidenierswinkels, 'n wassery, haarsalonne, klerewinkels, restaurante en vulstasies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Lyneke Z
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. It was a great experience. Can't wait for the next time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Maulene G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, veilig en netjies. Ons het baie lekker gebly, die eenheid was baie skoon en netjies en heerlik ruim. Veilige parkering en ook 'n pragtige lap...
Sien meer
Jun 2024
Anton B
Gesin met tieners
5.0
Pep Stores. Goeie ligging. Maklik gekry. Baie skoon eenhede. Alles wat nodig is, was daar. Skoon handdoeke elke dag. Kamer was gediens. Ligging is vei...
Sien meer
Mrt 2024
Wayne S
5.0
Had a pleasurable stay. Very friendly and helpful staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Dewald V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker bly en regte waarde vir geld. Sien sterre.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Uptonstraat 10, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Framesby Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uptonstraat 10, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb67c608e10a0d716be0dc7635d3156881ab3f232f39360dcf6f1daf8cb3a33b1a8fe63925c1d83073443a08ee62aac7bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 10 Upton Street Framesby 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.94936 25.51849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang