Framesby Guesthouse
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uptonstraat 10, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Framesby Guesthouse is in Framesby wat een van die veiligste en stilste buurte in Gqeberha (Port Elizabeth) is.
Die kamers is pragtig versier en het elkeen 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens. Die groot kombuis is vir selfsorg toegerus. Elke kamer het DStv, gratis WiFi, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n swembad, ontspanningsarea/eetarea, binne- en buitebraaigeriewe, gratis WiFi en onderdakparkeerplek.
Daar is 'n skoonheidsalon op die perseel en gaste kan verskillende behandelings daar geniet.
Die gastehuis is naby Sunridge Village met kruidenierswinkels, 'n wassery, haarsalonne, klerewinkels, restaurante en vulstasies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Uptonstraat 10, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Framesby Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Framesby Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 41 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uptonstraat 10, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang