Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francolin Cottage

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Klippies B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2021

Alle was baie netjies en die plekkie is baie skoon. Ek sou net 'n aluminumplaat by die stofie in die leefkamer sit om 'n moontlike brandgevaar te verhoed. Maar verder geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willize G
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2020

Rustig en netjies! Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lucille
Francolin Cottage
Dankie, ek hoop om julle weer te verwelkom by Francolin.

Tanya D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2019

Heerlik gekuier! Oulike plekkie, lekker sentraal geleë, kon sommer stap na die restaurante. Oulike bordspeletjies en kaarte - kon kinders lekker besig hou. Heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2019

Dit was 'n fantastiese ervaring. Van die vriende wat saam was het aanbeveel dat 'n televisie 'n goeie aanvulling sal wees in die huis, sowel as 'n strykyster. Verder was daar nie probleme nie, ons kon net glad nie die stoof in die hoofhuis gebruik nie, slegs die plate het gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lucille
Francolin Cottage
Hi, Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis 'n strykyster aanskaf en ons 'n TV in die kerskous vra.Ons het na die oond gekyk en dit werk, jy moet net die time op die oond aansit. Baie dankie vir die laat weet ons sal seker maak ons los 'n nota vit die volgende gaste. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Aug 2019

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lucille
Francolin Cottage
Thank you for your feedback, we will look into your suggestions!

Susann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2018

Goeie ligging om omgewing te verken. Die huis is goed toegerus en die komplimentêre verversings is 'n bonus en laat mens onmiddellik welkom voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liane D
Kort verblyf
4.6
Okt 2017

Heerlike wegbreek in pragtige huisie. Alles wat jy nodig het - selfs WiFi vir die kinders! Pragtige huisie in rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lucille
Francolin Cottage
Beste Liane, Baie dankie vir die resensie en terugvoer. So bly julle het jul wegbreek geniet. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom in McGregor. Vriendelike groete, Louise

Adele T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2017

Fantastiese ligging en uitstekend toegerus. Francolin Cottage was 'n uitstekende keuse vir ons naweek. Dit is sentraal geleë binne stapafstand na restaurante, markie ens. Die huis is gerieflik en goed toegerus. Die tuin is lekker groot en ideaal vir speel. Sal vir seker weer hier bespreek volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Lucille
Francolin Cottage
Beste Adele, Baie dankie vir die resensie en terugvoer. So bly julle het jul wegbreek geniet by Francolin Cottage. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom by Francolin Cottage en in McGregor. Vriendelike groete, Louise

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Des 2017

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 395

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 9, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f4c930b3a72832c221df658a2f00086252eacf1a70e364b57fd1c0b912f9a0d2f2d96244cacbae49df133ab559da6ed7447?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 9 Kerk/Church Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947928 19.826265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang