Franschhoek Country House & Villas
Beskrywing
Die Standaardkamer is in die hoofhuis. Dit is 'n mediumgrootte-kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en daar is geriewe soos 'n yskassie met voorraad, 'n Nespresso-koffiemasjien, lugversorging, gratis WiFi, 'n TV en telefoon. Die kamers bied toegang tot 'n privaat balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let dat dele van die Tuinkothuis via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim dubbelverdieping-kothuise het elk 'n slaapkamer onder wat 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad het. Daar kan 2 kinders op versoek teen 'n ekstra koste op 'n slaapbank geakkommodeer word. Die sitarea is op die eerste verdieping en het 'n yskassie, 'n TV, 'n Nespresso-koffiemasjien, lugversorging en 'n balkon met 'n mooi uitsig. Die kothuisie bied ook toegang tot 'n privaat tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let dat dele van die Tuinkothuis via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim, luukse kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamers het 'n sitarea en bied toegang tot 'n balkon. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kaggel, yskassie en 'n Nespresso-koffiemasjien in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let dat dele van die Tuinkothuis via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse suites het elk ruim slaapkamers met koninggrootte-beddens en 'n ruim en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar kan 2 kinders op versoek teen 'n ekstra koste op 'n slaapbank geakkommodeer word. Elke suite het 'n aparte sitarea met rusbanke, satelliet-TV, 'n DVD-speler en musiekstelsel. Daar is ook lugversorging, 'n kaggel, 'n yskassie en 'n Nespresso-koffiemasjien. Gaste het toegang tot 2 balkonne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let dat dele van die Tuinkothuis via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Huguenot-hoofweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang