Franschhoek Country House & Villas
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Huguenot-hoofweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R6 274 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Franschhoek Country House & Villas is 'n klein boetiekhotel in die skilderagtige wynvallei van Franschhoek, en is aan die buitewyke van die Franschhoek-dorpie geleë, net 1 km vanaf die hoofdorp.
Franschhoek Country House & Villas is 'n ideale basis vanwaar jy jou smaak vir goeie wyne en wêreldklas-kombuis kan geniet, en die hotel bied 'n verskeidenheid akkommodasie om van te kies, insluitend Standaardkamers, Luukse Kamers, Tuinkothuise en Villa-suites. Elkeen van die groot, lugversorgde suites het 'n en suite-badkamer, sowel as 'n privaat sitkamer, en van die suites maak oop op privaat balkonne of privaat patio's met manjifieke uitsigte.
Die Monneaux-restaurant wat as een van Suid-Afrika se toprestaurante aangewys is, het bekend geword vir sy innoverende en moderne kombuis. A'la carte-middagetes word op die manjifieke fonteinterras bedien, terwyl aandete in die ingetoë, dog elegante, eetkamer of omheinde stoep bedien word. Die wynlys beklemtoon plaaslike wyne wat ook per glas in die knus wynkroeg geniet kan word.
In die somer kan gaste luier by die 2 swembaddens, waarvan een verhit is, en die pragtige berguitsigte geniet. Gaste kan ook 'n ontspannende massering geniet, die boetiekwynplase besoek, of in die bekoorlike dorpie wat deur die Franse Hugenote gevind is, stap.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jean-Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Huguenot-hoofweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Franschhoek Country House & Villas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Huguenot-hoofweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang