Friendz Guesthouse and Self Catering
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix is. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die dorp.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n pragtige uitsig oor die strandmeer, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie lieflike kamer spog met 'n beperkte uitsig oor die strandmeer en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix en gratis WiFi. Die kamer lei na 'n privaat balkon waar gaste die vars lug kan inasem, of sommer net met 'n boek kan ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie lieflike kamer met lugversorging spog met 'n tuin-uitsig en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, handstort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié smaakvolle kamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix en gratis WiFi. Hierdie kamer lei na die binnehof waar gaste die vars lug kan inasem, of net met 'n boek in die hand kan ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutlaan 12, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang