Frog Mountain Getaway
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Waterberry-rondawel
-
Selfsorg
Beddegoed, linne, braaihout vir die begin, fynhout en vuuraanstekers word voorsien. - Candlewood-rondawel
-
Selfsorg
Beddegoed, linne, braaihout vir die begin, fynhout en vuuraanstekers word voorsien.
Huisreëls
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is geen TV in die eenhede nie, behalwe in Sam's Place.
Sam's Place het 'n privaat swembad. Let asb. daarop dat die swembad veilig is, maar kinders moet steeds ten alle tye vergesel word.
Troteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 5 Plaas 149, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap