Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frog Tree Cottages

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljee-eenheid het 'n oopplan-uitleg, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, of 2 enkelbeddens op versoek. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is Franse deure wat na die braai-area met 'n dek en onderdakarea lei.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Ekstra terugbetaalbare breekskadedeposito word slegs op Plett Rage-besprekings toegepas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Frog Tree Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 tuinkothuise in 'n rustige woonbuurt in Plettenbergbaai. Die kothuise is lekker naby die hoofstrand en Robberg se strand geleë. Kothuis 1 het sy eie tuin waarin daar 'n gazebo met tafel en bankies sodat gaste buite kan eet en braai. Elke kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n oopplan-kombuis en sitkamer. Die sitkamer het ’n dubbelslaapbank waarop 2 kinders of 2 volwassenes kan slaap. Die kombuis is toegerus met 'n oondjie, stofie, mikrogolf, yskassie, breekware, eetgerei en alle nodige toebehore om maaltye mee voor te berei. Daar is 'n heerlike waaier vir warm someraande. Nie troeteldiervriendelik nie. Frog Tree Cottages voorsien linne en badhanddoeke en heelwat parkeerplek van die straat af. Daar is egter beperkte parkeerplek op die perseel self. 'n Wasgoed- en skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Ekstra terugbetaalbare breekskadedeposito word slegs op Plett Rage-besprekings toegepas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Frog Tree Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 tuinkothuise in 'n rustige woonbuurt in Plettenbergbaai. Die kothuise is lekker naby die hoofstrand en Robberg se strand geleë. Kothuis 2 het sy eie tuin waarin daar 'n gazebo met tafel en bankies sodat gaste buite kan eet en braai.Die binnehoftuin is geskik vir klein troeteldiere. Kothuis 2 het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n oopplan-kombuis en sitkamer. Die sitkamer het 'n 2 enkelslaapbanke waarop 2 kinders of 2 volwassenes kan slaap. Die kombuis is toegerus met 'n oondjie, stofie, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en alle nodige toebehore om maaltye mee voor te berei. Frog Tree Cottages voorsien linne en badhanddoeke en heelwat parkeerplek van die straat af. Daar is egter beperkte parkeerplek op die perseel self. 'n Wasgoed- en skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Ekstra terugbetaalbare breekskadedeposito word slegs op Plett Rage-besprekings toegepas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Godfreystraat 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d28d393cae41e61d96227f33ef2d6cf9b62c6f755223007481ade4fae813c4e4eb232ad510f3029839125c71189f7cfb0d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 3 Godfrey Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066058753891 23.371641813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang