Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frog Tree Cottages

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Piet V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Was baie aangenaam en die eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LOIS
Frog Tree Cottages
Thank you, Piet. It was a pleasure hosting your family. Regards Lois

Cariyetten V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Goed. Ons het lekker gebly behalwe vir baie kakkerlakke wat ons gehad het wat dit bietjie onplesierig gemaak het, maar ons gasheer het haar bes gedoen om van hulle ontslae te raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
LOIS
Frog Tree Cottages
Hi Cariyetten, I am glad you enjoyed your stay. I have done flocking in the cottage since your departure. It is a bit of a problem this time of year and I am sorry for your unpleasant experience. I appreciate the input. Regards, Lois

Jo-anne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Perfect position. Walking distance from the supermarket and restaurants, short drive to the beach and the keurbooms river. Spacious living area. Well placed for exploring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Verskriklik lekker gebly, vriendelik en Lois was behulpsaam. Ons sal vir seker volgende jaar weer by Frog Tree bly en vir seker langer, ons is baie spyt die vakansie was so kort, ons wou nog langer bly. Dit was vir seker 'n "home away from home".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Plettenbergbaai bied 'n heerlike seevakansie en Frog Tree Cottages is sentraal geleë, skoon en het 'n lekker braai-area. Lois is 'n vriendelike gasvrou en ons het die vakansie baie geniet!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rocco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2018

Lekker gekuier met rustige en veilige verblyf. Louis was baie vriendelik en ons was baie mooi gehelp, ons het al die basiese benodigdhede gehad en verder was dit baie rustig, maar 'n bietjie warm. Ons het gewens daar was 'n air-con maar die fan het gehelp. Anders was dit 'n lekker verblyf gewees.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thelma D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2018

Place need lot of renovation, bit old. Renovation especially bathroom showers was rusted, taps were falling apart, light not working in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
LOIS
Frog Tree Cottages
Dear Thelma, I'm sorry to see that you were not happy. I wish you had contacted me about the bathroom light and the one shower tap so that I had the opportunity to fix it during your 10-night stay. Regards, Lois

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

LOIS Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Godfreystraat 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d28d393cae41e61d96227f33ef2d6cf9b62c6f755223007481ade4fae813c4e4eb232ad510f3029839125c71189f7cfb0d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 3 Godfrey Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066058753891 23.371641813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang