Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frost House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 663

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Frost House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Moira H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira H

Comfort in a quaint home.

The Frost House is perfect for couples or for a group of four. It is ideally situated just off the main square, so walking into town is easy. The house itself has been beautifully restored but maintains the old world feel with modern amenities. Even though it is close to town, it is very peaceful. Great place to be.

Debbie E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie E

Lekker gekuier en uitgerus.

So mooi huisie. Netjies, skoon. Ligging loopafstand van alles af.

Chantal T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal T

Wegbreek van 'n leeftyd.

Soveel aandag aan detail. Pragtige ligging en die uitsig is asemrowend. Elke oomblik van ons verblyf was heerlik. Sal enige tyd weer terugkeer.

Annemarie L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Ongelooflik!

Die huis het sy eie bekoring en is volkome toegerus om mens se verblyf aangenaam te maak.

Marilene D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilene D

Wow.

What a wonderful little house to have stayed in. Location is great, view is great, we will definitely be back.

Sonja S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Beste verblyf wat ons sover in Clarens gehad het.

Frost House is 'n pragtige huis met alle luukse bederf en geriewe. Ons het die kaggel/stofie baie geniet die naweek, het huisie heerlik warm gemaak. Pragtige uitsig vanaf braaistoep op die berge. Sal beslis weer hier kom bly.

Letsie C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letsie C

Romantiese knus huisie!

Baie dankie ons het die huis baie geniet, baie skoon en netjies! Die vuurherd was fantasties! Lekker naby, stapafstand na dorpie en die lekkerste restaurante! Ek het wel 'n bad gemis vir koue aande!

Vivo V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivo V

Stylvolle, luukse verblyf, geskik vir koninklikes.

Ons het 3 aande by Frost House spandeer en was mal oor die gevoel, styl, en luuksheid van die huis. Alles was smaakvol met 'n oudwêreldse sjarme, maar was tog modern, nuut, stylvol, funksioneel en skoon. Wat ook lekker was is dat dit 'n 2 minuut-stappie weg is van die plein en restaurante. Die kombuis het alles gehad wat ons moontlik kon nodig hê. Ek sal nooit weer elders in Clarens oornag nie. Wel gedaan.

Marion B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion B

Would stay there again in a heartbeat!

Highly recommended. Spotlessly clean. Walking distance to anywhere in the village.

Ernest V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest V

Wonderful, clean and cosy place. You will not be disappointed!

Wonderful little place to stay. Nice facilities. Just pack up and go. Braai, dishwasher, extra fridge, very clean. Close to the square. We will again book this little place!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik, skoon en knus plek. Jy sal nie teleurgesteld wees nie!

Wonderlike plekkie om te bly. Mooie geriewe. Pak net en gaan. Braai, skottelgoedwasser, ekstra yskas, baie skoon. Naby die plein. Ons sal hierdie plekkie weer bespreek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dave M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave M

Lovely homely home away from home with beautiful surroundings.

Lovely home with everything you need, beautiful surroundings, very comfortable and walking distance from centre of town which is a big plus factor. Will definitely stay here again.

Elsje K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje K

Skoon, mooi en netjies!

Skoon en netjies en mooi binne, en dis stapafstand van die middedorp!

Henriette V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Wonderlike verblyf.

Heerlike blyplek. Baie goed toegerus. Pragtig skoon en netjies. Beste ligging ─ stapafstand van die winkels en restaurant, maar weg uit die gewoel van die dorp.

Lizelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V

Uitstekend.

Tweede keer wat ons in Frost House gebly het. Pragtige uitsig. Skoon. Uitstekende diens.

Sue W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue W

We loved our stay at Frost House. Beautiful house and gardens!

House is close to town so easy to walk everywhere. The mountain view is beautiful and the house has everything you need.

Madeleen P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen P

Pragtige plekkie!

Dis 'n wonderlike plekkie om te bly. Dit is naby alles wat jy nodig het en die plekkie is mooi, skoon en het alles wat enige iemand mag nodig hê. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat in Clarens wil bly.

Marie-louise L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise L

Blyplek baie gerieflik.

Alhoewel daar geen WiFi is nie en ook nie hangkaste nie, maak al die ander geriewe soos die skottelgoedwasser op daarvoor. Die tuin is baie goed versorg en 'n lus vir die oog.

Danielle K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle K

Dis 'n pragtige plek, mooi uitsig, naby aan die dorp.

Frost House is 'n pragtige huis, goed ingerig en die kaggel is wonderlik vir winter weer. Ons het dit baie geniet om daar te bly en sal in die toekoms graag weer soontoe gaan.

Marelize B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize B

Wonderlik!

Die plekkie is vreeslik oulik gebou en ingerig. Dit het 'n mooi uitsig en is stapafstand van die winkeltjies af. Ons het elke aand lekker warm geslaap. Al die nodige goed is daar wat mens nodig het. Baie dankie julle, dit was regtig 'n vreeslike lekker naweek!

Jeanette J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette J

Asemrowemde tuiste en ligging.

Frost Huis verteenwoordig ons statige verlede en belowende toekoms dis die oud met modern wat perfek gekombineer is om oud en jonk tuis te laat voel. Die ligging t.o.v. toegang tot alle winkels, eetplekke is ideaal, jy hoef nie weer in jou voertuig te klim alvorens jy weer op pad terug is nie. Die uitsig vanaf die stoep is asemrowend. 'n Juweel in die berge!

Sanet B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Beste verblyf ooit!

Wat 'n aangename verrassing was Frost House. Ons het al gereeld in Clarens tuisgegaan, sonder twyfel is Frost House ons gunsteling-wegkruipplekkie. Alles was 100%! 'n Luukse huisie met soveel aandag aan dekor en gemak. Kuier volgende keer beslis vir langer.

Sats O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sats O

Fantastiese akkommodasie In Clarens.

Ons het die 10de tot die 12de Desember 2018 by Frost House gebly. Frost House is goed geleë en baie goed ingerig. Ons het lekker op die stoep gesit en braai en die mooi tuin en uitsig bewonder. Die dekor in Frost House is besonders. Dit is 'n luukse huis en het alles wat mens nodig het. Binne loopafstand van die dorpsplein. Vir seker een van ons top 2-blyplekke in Clarens.

Lizelle V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V

Uitstekend. Pragtige uitsig op stoep. Rustig en netjies.

Alles wat nodig is, is beskikbaar in die huisie. Gerieflike ligging. Baie mooi.

Markus V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Markus V

Uitstekende ligging.

Ek sal Frost House vir seker aanbeveel vir enige iemand wat 'n naweek in Clarens gaan deurbring. Dit is baie netjies, stylvol en gerieflik en die ligging verseker dat jy nooit vir parkering hoef te soek nie.

Willemien O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willemien O

Very practical, neat and warm accommodation.

Thank you for a lovely stay!

Ian M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M

Awesome.

We had a wonderful stay. Unit was clean and the the surroundings were beautiful. The staff were friendly and very helpful. Will recommend it to anyone. Had a wonderful stay.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABb32KwvKVJAZXL4k35sH48zyYoHmyxfPe4eWzHrePWUmeqeubk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.514985369115 28.419314837959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang